wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Besigheidstudies Hersiening

Total questions: 13

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

'n ......... is 'n persoon wat sy/haar eie besigheid begin en bestuur.

a)

direkteur

b)

entrepreneur

c)

uitvoerende bestuurder

d)

waagkapitalis

2.

Die hoofdoel van 'n nie-regerings organisasie is om ............... aan te spreek.

a)

leweringstekorte van die regering

b)

besigheidspraktisyns te raadpleek

c)

gemeenskapleiers by te staan

d)

gemeenskapgebaseeerde organisasies te help

3.

'n ............. is 'n stel feite en figure wat in kolomme en rye gerangskik is.

a)

staafgrafiek

b)

verslag

c)

navorsingsverslag

d)

tabel

4.

Aanbieders gebruik groot en vet lettertipe wanneer hulle ......... voorberei.

a)

plakkate

b)

uitdeelstukke

c)

transparante

d)

besigheidsplanne

5.

Plastiekvelle wat die aanbieder kan gebruik om inligting op te skryf word ........ genoem.

a)

uitdeelstukke

b)

PowerPoint Skyfies

c)

brosjure

d)

transparante

6.

Voltooi die volgende stelling deur die woord(e) in die onderstaande lys te voltooi.

[Beplanning, Nie-verbaal, Gemeenskapgebaseerde organisasie, aanbiedings,

verbaal, besigheidsplan, produktiwiteit, beheer

gemeenskapgedrewe organisasie, aksieplan]

Die (a)   dien as 'n rigtingaanwyser wat rigting vir die besigheid aandui.

7.

Voltooi die volgende stelling deur die woord(e) in die onderstaande lys te voltooi.

[Beplanning, Nie-verbaal, Gemeenskapgebaseerde organisasie, aanbiedings,

verbaal, besigheidsplan, produktiwiteit, beheer

gemeenskapgedrewe organisasie, aksieplan]

Sanele moet (a)   oorweeg wanneer hy 'n besigheid beplan en graag wil begin.

8.

Voltooi die volgende stelling deur die woord(e) in die onderstaande lys te voltooi.

[ Beplanning, Nie-verbaal, Gemeenskapgebaseerde organisasie, aanbiedings,

verbaal, besigheidsplan, produktiwiteit, beheer

gemeenskapgedrewe organisasie, aksieplan ]

Gail gebruik (a)   aanbiedings wanneer sy die verslag mondelings aanbied oor die finansiele resultate van die besigheid.

9.

Voltooi die volgende stelling deur die woord(e) in die onderstaande lys te voltooi.

[ Beplanning, Nie-verbaal, Gemeenskapgebaseerde organisasie, aanbiedings,

verbaal, besigheidsplan, produktiwiteit, beheer

gemeenskapgedrewe organisasie, aksieplan ]

Besighede kan seker maak dat hulle winsgewend en volhoubaar bly deur behoorlike (a)  

10.

Voltooi die volgende stelling deur die woord(e) in die onderstaande lys te voltooi.

[ Beplanning, Nie-verbaal, Gemeenskapgebaseerde organisasie, aanbiedings,

verbaal, besigheidsplan, produktiwiteit, beheer

gemeenskapgedrewe organisasie, aksieplan ]

Instellings soos (a)   kan 'n belangrike rol speel in die sosiale en ekonomiese ontwikkeling van gemeenskappe.

11.

Noem VYF sleutel suksesfaktore wat verband hou met entrepreneurskap.

4 lines
12.

Lys TWEE bronne van befondsing.

4 lines
13.

Noem DRIE faktore wat die keuse van befondsing beïnvloed.

4 lines