WorksheetsGr9 Hersiening
Total questions: 20
Worksheet time: 12mins
Diensonderneming beteken..
Doen iets vir 'n persoon
Betaal vir 'n produk
Voorbeelde van diensonderneming is..
Doktor
Banke
Winkels
Dokter & Banke
Handelsonderneming beteken..
Verdien inkomste om produkte te verkoop
Uitgawes om produkte te verkoop
Inkomstes en uitgawes
Voorbeelde van diensonderneming..
Koswinkels
Dokters
Skoenwinkel
Skoen winkels & koswinkels
'n ander woord vir Eienaar is?
Kliënte
Verskaffer
Baas
Entrepreneurskap beteken die persoon is hulle eie (a)
Waarom sal ek my eie besigheid begin?
Sodat ek nie my eie baas hoef te wees nie
Sodat ek elke maand dieselfde salaris sal verdien
Sodat ek my eie baas kan wees en geld maak
Wat is die DOELWIT van my eie besigheid?
Wins
Samewerking
Uitgawes
'n Voorbeeld van Bates is ..
Rekenaars
Skuld
Rente
Ontrekkings
Inkomste beteken..
Oortrokke bank
Kleinkas
Diensgeld
Uitgawes is..
Lone
Geld in die bank
Netto wins
Kontantstrokie se doel is..
Bewys van inkomstes
Bewys van uitgawes
Bewys van betaling
Voorbeelde van Banke
FNB
SANTAM
MTN
CELL C
Wat is joernale?
Tjek en deposito
KOJ inskrywings
KBJ inskrywings
KOJ & KBJ inskrywings
Rekeningkundige siklus se volgorde is as volg:
1.TRANSAKSIES
2.DOKUMENTE
3.JOERNALE
4.GROOTBOEK
5.PROEFBALANS
6.FINANSIëLE STATE
Waar
Vals
KBJ se volle name is..
(a)
KOJ se volle name is
(a)
Diensgeld word geskryf in die..
KOJ
KBJ
Uitgawes word geskryf in die ..
KOJ
KBJ
Inkomstes word geskryf in die ..
KOJ
KBJ
