NEW
Font size
WorksheetsSinsoorte (multiple choice)
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Benoem die SINSOORT.
Jannie klim die boom.
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Waar is die leeu?
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Trek die sneller!
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Die bokke hardloop weg!
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Neem die foto!
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Waar kruip die arende weg?
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Die jagluiperds was vanoggend by die watergat.
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Die krokodil is nou besig om die bok te eet!
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Bly stil!
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
Benoem die SINSOORT.
Die bestuurder ry baie stadig in die bos.
Uitroepsin
Vraagsin
Stelsin
Bevelsin
