wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Intensiewe vorme

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die gras is (baie groen)_____.

a)

blaargroen

b)

grasgoen

c)

boomgroen

d)

spinasiegroen

2.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Vandag is ek (baie moeg)_____.

a)

ysmoeg

b)

stokmoeg

c)

doodmoeg

d)

poegaaimoeg

3.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die vark is (baie vet) (a)   .

4.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die seun se gesig is (baie rooi) (a)   as hy klaar geoefen het.

5.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

My boetie het 'n (baie klein)_____ muis gevang.

a)

piepklein

b)

muisklein

c)

goggaklein

d)

potklein

6.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die kinders in my klas is almal (baie soet) (a)   .

7.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

As dit sneeu dan is dit (baie koud) (a)   .

8.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die meisie se hare is (baie wit)_____.

a)

papierwit

b)

broodwit

c)

spierwit

d)

blomwit

9.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

My ouma en oupa is (baie oud) (a)   .

10.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

My ma het vir my (baie duur) (a)   skoene gekoop.

11.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Vandag is 'n (baie warm) (a)   dag in Rustenburg.

12.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die man het geld gewen nou is hy (baie ryk)_____.

a)

goudryk

b)

potryk

c)

geldryk

d)

skatryk

13.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die gogga is (baie swart) (a)   met rooi kolle.

14.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Passop! Die vloer is (baie glad)_____.

a)

seepglad

b)

waterglad

c)

natglad

d)

glyglad

15.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die skelm in die storie is (baie lelik)_____.

a)

hondlelik

b)

skreeulelik

c)

spooklelik

d)

skelmlelik

16.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

My ma sê ek moet my voete (baie skoon) (a)   was as ek bad.

17.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die dra 'n (baie geel)_____henp na die partytjie.

a)

sonneblomgeel

b)

goudgeel

c)

bottergeel

d)

pampoengeel

18.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die diere is (baie maer)_____ want die gras wat hulle eet groei nie.

a)

brandmaer

b)

plankmaer

c)

papiermaer

d)

haarmaer

19.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die lug is (baie blou) (a)   na dit gereën het.

20.

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Daar is niks meer water in my bottel nie hy is nou (baie leeg)_____.

a)

propleeg

b)

ysleeg

c)

dolleeg

d)

skatleeg