Worksheetsoei - klank
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
"moo" in Afrikaans
koei
loei
groei
boei
My ma doen baie _____ om my partytjie spesiaal te maak.
bloei
boei
groei
moeite
Die man en vrou (a) hulle boot op die dam.
Ag _____, hoekom huil jy so?
gloei
stoei
foeitog
sproei
Sy doen altyd _____ werk in haar boek.
goeie
snoei
koei
roei
My ma (a) doom om die spinnekop dood te maak.
Die polisie _____ die skelm toe hulle hom vang.
loei
koei
gloei
boei
Die hen (a) op haar eiers.
As dit gereën het _____ die rivier baie sterk.
vloei
roei
stoei
bloei
Ek en my boetie (a) elke dag met mekaar.
As ek my vinger met die mes sny dan _____ my vinger.
groei
roei
bloei
foeitog
As ek my kos eet sal ek mooi groot _____
broei
groei
stoei
gloei
Ons kry vleis en melk by 'n (a) .
Die boer _____ die bome sodat dit mooi kan groei.
roei
bloei
snoei
sproei
Die warm kole _____ in die aand.
roei
stoei
bloei
gloei
