Font size
WorksheetsStokperdjies 1 (Woema gr7)
Total questions: 15
Worksheet time: 11mins
Die Afrikaanse woord vir 'hobbies' is ...
perdjies
stokperdjies
aantekeninge
poging
Die Afrikaanse woord vir "covered" is ...
(a)
Iemand wat foto's neem, is 'n ...
foto
fotograwe
fotograaf
foto's
Diefstal, kaping en huisbraak sluit dikwels ... (violence) in.
nuuskierig
gewilde
meervoud
geweld
Taylor Swift het die ... treffers van al die sangeresse.
wilde
gewildste
gewilde
geweld
Mevrou sê ons moet "notes" maak. Die Afrikaanse woord is ...
opwindende
meervoude
ontwerp
aantekeninge
As jy nie oefening doen nie, kan jy ... kry
hartprobleme
hardprobleme
hartprobleem
hart probleme
Die woord "perde" is 'n voorbeeld van 'n ...
verkleining
meervoud
trappe van vergelyking
woordorde
As jy meer uitvind oor 'n onderwerp, doen jy ...
nagvorsing
naarvorsing
naforsing
navorsing
George is ... dus is hy 'n agie!
nuuskuurig
nieskierig
nuuskierig
nieskuurig
Die Afrikaanse woord vir "surroundings" is ...
navorsing
omgewing
ontwerp
opwindende
"Stokperdjies" is 'n interessante ... (topic)
onopsigtelik
omgewing
onderwerp
opwindende
Ontwerp 'n kat wat langs die motor sit.
Die kat is ...
sigbaar
sag
onopsigtelik
unopsigtelik
Dit is binnekort Wêreld ... Dag.
Epilepsie
Eepilepsie
Eppilepsie
Epileppsie
