wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GR.5_K1 - Biodiversiteit en Interafhanklikheid

Total questions: 15

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Identifiseer hierdie Suid-Afrikaanse habitat:

a)

Marienehabitat

b)

Varswaterhabitat

c)

Grasveldhabitat

d)

Fynboshabitat

2.

Identifiseer hierdie Suid-Afrikaanse habitat:

a)

Marienehabitat

b)

Woudhabitat

c)

Grasveldhabitat

d)

Fynboshabitat

3.

Identifiseer hierdie Suid- Afrikaanse habitat:

a)

Marienehabitat

b)

Varswaterhabitat

c)

Grasveldhabitat

d)

Fynboshabitat

4.

Identifiseer hierdie Suid- Afrikaanse habitat:

a)

Marienehabitat

b)

Varswaterhabitat

c)

Grasveldhabitat

d)

Woestynhabitat

5.

Identifiseer hierdie Suid-Afrikaanse habitat:

a)

Marienehabitat

b)

Varswaterhabitat

c)

Grasveldhabitat

d)

Fynboshabitat

6.

Identifiseer hierdie Suid-Afrikaanse habitat:

a)

Marienehabitat

b)

Woudhabitat

c)

Grasveldhabitat

d)

Fynboshabitat

7.

Pas die plant by sy habitat:

a)

1.

Woudhabitat

b)

2.

Woestynhabitat

c)

3.

Fynboshabitat

d)

4.

Varswaterhabitat

e)

5.

Marienehabitat

8.

Pas die dier by sy habitat:

a)

1.

Woudhabitat

b)

2.

Woestynhabitat

c)

3.

Fynboshabitat

d)

4.

Varswaterhabitat

e)

5.

Marienehabitat

9.

Pas die term by die definisie.

a)

Die plek waar plante en diere bly.

1.

Habitat

b)

Die verskillende habitatte in 'n area en die plante en diere wat daar voorkom.

2.

Biodiversiteit

c)

Organismes wat eie aan 'n gebied is en nie van iewers anders ingebring is nie.

3.

Inheems

d)

Plante of diere wat spesifieke einskappe het wat hulle help om in 'n omgewing te oorleef.

4.

Aangepas

e)

Wanneer twee of meer dinge op mekaar staat maak.

5.

Interafhanklik

10.

Interafhanklikheid:
Die "bluestreak cleaner wrasse" (blou vissies) voed op oortollige slym, dooie vel, dooie skubbe en velparasiete van verskeie groter soorte visse.

Wat baat die klein blou visse?

a)

Hulle maak vriende.

b)

Hulle kry skuiling.

c)

Hulle kry kos.

d)

Hulle kry hitte.

11.

Interafhanklikheid:
Die "bluestreak cleaner wrasse" (blou vissies) voed op oortollige slym, dooie vel, dooie skubbe en velparasiete van verskeie groter soorte visse.

Wat baat die groot vis?

a)

Hulle maak vriende.

b)

Hulle kry skuiling.

c)

Hulle kry kos.

d)

Hulle word skoon gemaak.

12.

Interafhanklikheid:
Derm bakterieë is klein lewende dinge in ons ingewaned wat ons help om gesond te bly. Hulle help om kos af te breek en kry dan energie daaruit. Die bakterieë maak vitamiene wat ons liggaam nodig het. Hulle help ook om ons te beskerm teen slegte kieme wat ons siek kan maak.

Wat baat die 'n mens?

a)

Hulle immuunstelsel word versterk.

b)

Hulle kry skuiling.

c)

Hulle kry kos.

d)

Hulle word skoon gemaak.

13.

Wat baat die 'n bakterieë?

a)

Hulle immuunstelsel word versterk.

b)

Hulle kry skuiling.

c)

Hulle kry kos.

d)

Hulle word skoon gemaak.

14.

Watter nie-lewende ding het lewende dinge nodig om te oorleef?

KIES TWEE

a)

klippe

b)

lug

c)

Steenkool

d)

Water

15.

Wat word organismes genoem wat blomme bestuif?

a)

Bestuiwers

b)

Ontbinders

c)

Produseerders

d)

Verbruikers