WorksheetsAfrikaans quiz
Total questions: 21
Worksheet time: 15mins
Sara het 'n klein, wit en swart hondjie. Haar hondjie se naam is Spot. Spot hou daarvan om in die tuin te speel. Hy hardloop en spring baie. Sara gee vir Spot kos en water elke dag.
Wat is die hondjie se naam?
Max
Spot
Bella
Fluffy
Sara het 'n klein hondjie. Haar hondjie se naam is Spot. Spot hou daarvan om in die tuin te speel. Hy hardloop en spring baie. Sara gee vir Spot kos en water elke dag.
Waar speel Spot?
In die huis
In die tuin
Op die straat
In die skool
Sara het 'n klein hondjie. Haar hondjie se naam is Spot. Spot hou daarvan om in die tuin te speel. Hy hardloop en spring baie. Sara gee vir Spot kos en water elke dag.
True or false = Spot eet vleis en melk.
Waar (true)
Onwaar (false)
True or false =
Sara het 'n groot hondjie.
Waar (true)
Onwaar (false)
"Hond" means ...
dinosaur
bird
dog
vis
Wat doen Spot baie?
slaap baie
eet baie
hardloop en spring baie
vlieg baie
Wat gee Sara vir Spot?
Lekkers
Speelgoed
Kos en water
'n Boek
Watter kleur is Spot?
wit
bruin
pienk
wit en swart
"Hondjie" is 'n ....
fish
bird
puppy
whale
"Sara" is 'n ...
Meisie 👧
Seun 👦
'n ___ swem in die water. 🐟
hond
kat
vis
slang
Wat is die meervoud (plural) van “bal”?
ballle
balle
bals
balls
Wat is die teenoorgestelde (opposite) van “kort”?
dun
lank
vet
maer
Ek slaap in ‘n ___. 💤
bank
skool
bed
bad
Ek sit op 'n _____. 💺
bord
grond
tafel
stoel
"Klein" means ....
smart
small
big
thin
"Spring" means ...
jump
swim
walk
talk
"Kos" means ...
game
hop
food
fancy
"Hardloop" means ...
sleep
swim
run
hop
"hou daarvan" means ...
to dislike something
to hold something
to like something
to let go of something
