Worksheets10 Plae van Egipte
Total questions: 23
Worksheet time: 12mins
What beteken 'getref'?
bv. Die bal het my in die gesig getref.
hit
struck
hitted
strucked
What beteken 'verander'?
bv.Die seisoen verander van somer tot herfs.
summer
changes
winter
becomes
What beteken 'slaan'?
bv. Die deur slaan toe as die wind waai.
windy
door
hit
closed
What beteken 'doodgegaan'?
bv. My vis het doodgegaan.
died
dead
dies
dying
What beteken 'daarna'?
bv. Ek gaan eet daarna gaan ek slaap.
door
dead
afterwards
thereafter
What beteken 'orals'?
bv. Die papiere is orals op die vloer.
speech
eyes
ear
everywhere
What beteken 'bakpanne'?
bv. My koek is in die bakpanne.
bake
baking tins
bowls
baking bowls
What beteken 'oond'?
bv. My koek is in die oond.
bake
ear
cake
oven
What beteken 'steeds'?
bv. Hy hond is nog steeds op die strand.
still
steals
streets
sends
What beteken 'bymekaar'?
bv. Kry julle boeke bymekaar.
maker
buy
together
bees
What beteken 'stof'?
bv. Daar is baie stof in die vuil kamer.
stove
dust
stop
of
What beteken 'swerm'?
bv. Daar is 'n swerm bye by die heuning.
swarm
swimming
bees
honey
What beteken 'vee'?
bv. Daar is 'n swerm bye by die heuning.
animal
feather
four
livestock
What beteken 'swere'?
bv. Die swere op my hande is seer.
hurt
sores
boils
hands
What beteken 'gooi'?
bv. Hy gooi die bal vir my.
throw
ball
gives
soccer
What beteken 'donderweer'?
bv.Die donderweer laat my skrik!
weather
Thursday
hail
thunder
What beteken 'gestuur'?
bv.Die donderweer laat my skrik!
send
sent
guest
hour
What beteken 'sprinkane'?
bv.Daar is 'n sprinkaan in die tuin.
chameleon
grasshoppers
locusts
centipede
What beteken 'vernietig'?
bv. Jy het my prentjie vernietig toe jy dit op die vloer gooi.
four
farm
floor
destroy
What beteken 'uiteindelik'?
bv. Na skool sal ek uiteindelik slaap want ek is moeg.
end
eventually
sleeping
tired
What beteken 'volk'?
bv. Die Israelite is 'n volk van Israel.
nation
cloud
Jewish
Israel
What beteken 'niemand'?
bv. Niemand mag vandag in die saal (hall) speel nie.
month
no
none
no one
What beteken 'eersgeborenes'?
bv. Die eersgeborenes is die eerste kinders in die familie.
born
first
first born
children
