WorksheetsAntonieme
Total questions: 10
Worksheet time: 7mins
Name
Class
Date
1.
'n Antoniem is....
a)
Woorde met dieselfde betekenis.
b)
Woorde met die teenoorgestelds betekenis
c)
Woords wat dieselfde lyk
d)
Woords wat dieselfds klink
2.
Kies die korrekte antoniem vir die woord: DONKER
a)
Lig
b)
Nag
c)
Snags
d)
Bedags
3.
Gee die antoniem van : GELUKKIG
a)
Bly
b)
Opgewonde
c)
Ongelukkig
d)
Hartseer
4.
Gee antoniem vir die woord: OOIT
a)
Nooit
b)
Altyd
c)
Amper
d)
Gister
5.
Gee die antoniem vir: LANK
a)
Groot
b)
Kort
c)
Klein
d)
Kleinste
6.
Waar of Vals: Die antoniem van KWAAD is bang.
a)
Waar
b)
Vals
7.
Gee die antoniem vir die onderstreepte woord in die sin: Ons het gister massiewe appels gepluk.
(a)
8.
Kies die korrekte antoniem vir die woord: WARM
a)
Gloede
b)
Benoud
c)
Koud
d)
Hitte
9.
Gee die antoniem vir RASERIG
(a)
10.
Gee die antoniem vir REËN
(a)
100 %
