wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GR. 4_ K2_Toestande van materie en die Watersiklus

Total questions: 31

Worksheet time: 22mins

Name
Class
Date
1.

Watter een is NIE 'n eienskap van 'n Vastestof nie?

a)

Kan vloei.

b)

Moeilik om van vorm te verander.

c)

Het 'n vaste vorm.

2.

Watter een is NIE 'n eienskap van 'n vloeistof nie?

a)

Kan vloei.

b)

Moeilik om van vorm te verander.

c)

Neem die vorm van die houer waarin dit is aan.

3.

Watter een is NIE 'n eienskap van 'n gas nie?

a)

Kan vloei

b)

Vul al die beskikbare spasie

c)

Voel hard

4.

Kies die regte antwoord:
Die BOTTEL is 'n:

a)

Vaste stof

b)

Vloeistof

c)

Gas

5.

Kies die regte antwoord:
Die KOELDRANK is 'n:

a)

Vaste stof

b)

Vloeistof

c)

Gas

6.

Kies die regte antwoord:
Die HOUER is 'n:

a)

Vaste stof

b)

Vloeistof

c)

Gas

7.

Kies die regte antwoord:
Die STOF (GOED) BINNE DIE HOUER is 'n:

a)

Vaste stof

b)

Vloeistof

c)

Gas

8.

Watter twee wys 'n:
VASTE STOF

9.

Watter een wys 'n:
GAS

10.

Watter drie wys 'n:
VLOEISTOF

11.

Pas die volgende by mekaar:

a)

vaste stof → Vloeistof

1.

Smelting

b)

Vloeistof → gas

2.

Verdamping

c)

Gas → vloeistof

3.

Kondensasie

d)

Vloeistof → vaste stof

4.

Solidifisering

12.

Watter TOESTANDSVERANDERING vind plaas tydens die proses van smelting?

a)

Vaste stof → vloeistof

b)

Vloeistof → Gas

c)

Gas → Vloeistof

d)

Vloeistof → Vaste stof

13.

Watter TOESTANDSVERANDERING vind plaas tydens die proses van verdamping?

a)

Vaste stof → vloeistof

b)

Vloeistof → Gas

c)

Gas → Vloeistof

d)

Vloeistof → Vaste stof

14.

Watter TOESTANDSVERANDERING vind plaas tydens die proses van kondensasie?

a)

Vaste stof → vloeistof

b)

Vloeistof → Gas

c)

Gas → Vloeistof

d)

Vloeistof → Vaste stof

15.

Watter TOESTANDSVERANDERING vind plaas tydens die proses van solidifisering?

a)

Vaste stof → vloeistof

b)

Vloeistof → Gas

c)

Gas → Vloeistof

d)

Vloeistof → Vaste stof

16.

Wat noem ons die PROSES waartydens 'n Vaste stof verander na 'n Vloeistof?

a)

Smelting

b)

Verdamping

c)

Kondensasie

d)

Solidifisering

17.

Wat noem ons die PROSES waartydens 'n vloeistof verander na 'n gas?

a)

Smelting

b)

Verdamping

c)

Kondensasie

d)

Solidifisering

18.

Wat noem ons die PROSES waartydens 'n gas verander na 'n vloeistof?

a)

Smelting

b)

Verdamping

c)

Kondensasie

d)

Solidifisering

19.

Wat noem ons die PROSES waartydens 'n vloeistof verander na 'n vaste stof?

a)

Smelting

b)

Verdamping

c)

Kondensasie

d)

Solidifisering

20.

Wat word hierdie voorwerp gemoem?

a)

Termometer

b)

Liniaal

c)

Temperatuur meter

d)

Maatband

21.

Waarvoor word hierdie voorwerp gebruik?

a)

Om gevaarlike stowwe te hanteer.

b)

Om warm stowwe te roer.

c)

Om temperatuur te meet.

d)

Om lengte te meet.

22.

In watter eenheid word temperatuur gemeet?

a)

sentimeter
(cm)

b)

gram
(g)

c)

Grade
( ° )

d)

Grade celsius
(°C)

23.

In watter eenheid word temperatuur gemeet?

a)

sentimeter
(cm)

b)

gram
(g)

c)

Grade
( ° )

d)

Grade celsius
(°C)

24.

Pas die temperatuur by die regte termometer.
Jy kan op die prentjie click (die vergrootglas met 'n + teken) om dit groter te maak.

a)

1.

40 °C

b)

2.

25 °C

c)

3.

15 °C

d)

4.

1 °C

25.

Way sal met sjokolade gebeur wanneer dit verhit word?

a)

Dit sal solidifiseer

b)

Dit sal verdamp

c)

Dit sal smelt

d)

Dit sal kondenseer

26.

Wat sal met ‘n bakkie water gebeur as dit op ‘n wam dag buite gelos word?

a)

Die water sal solidifiseer en die bakkie verdamp

b)

Die water sal verdamp en die bakkie sal warm word

c)

Dit water en die bakkie sal warm word

d)

Niks sal gebeur nie.

27.

Waarom vorm waterdruppels aan die buitekant van ‘n koue koeldrank as jy dit uit die yskas haal?

a)

Die bottel is koud en laat die waterdamp (gas) afkoel as dit aan die bottel raak, die gas kondenseer en vorm waterdruppels.

b)

Die bottel lek as jy dit uit die yskas haal, daarom vorm daar waterdruppels op die bottel.

c)

Die bottel is koud en laat die waterdamp (gas) warm word as dit aan die bottel raak, die gas kondenseer en vorm waterdruppel.

d)

Dit is warm buite die yskas, daarom begin die bottel, wat 'n vaste stof is, smelt. Die druppels op die bottel is nie water nie, dit is plastiek druppels.

28.

As jy kraanwater in ‘n ysbakkie plaas en dit in die vrieskas sit, wat sal met die water gebeur?

a)

Dit sal smelt

b)

Dit sal verdamp

c)

Dit sal kondenseer

d)

Dit sal solidifiseer

29.

Watter fase verandering vind plaas wanneer water gekook word?

a)

Vaste stof → vloeistof

b)

Vloeistof → gas

c)

gas → vloeistof

d)

Vloiestof → vaste stof

30.

Verskaf die watersiklus van byskrifte

31.

Waarom verdamp die water in die watersiklus?

a)

Die water kook in juffrou Mariska se ketel

b)

Die atmosfeer is warm

c)

Die son se hitte

d)

Die son suig die water op.