Font size
WorksheetsGraad 6 Afrikaans Middeljaar Toets Oefening
Total questions: 23
Worksheet time: 22mins
Herskryf die sinne in die VERLEDE TYD:
Ek eet my toebroodjie.
Ek ___ my toebroodjie _____.
(a)
Herskryf die sinne in die VERLEDE TYD:
Hulle is op die speelgrond.
Hulle (a) op die speelgrond.
Herskryf die sinne in die VERLEDE TYD:
Hy wil huistoe gaan.
Hy ___ huistoe ______ ___.
(a)
Herskryf die sinne in die VERLEDE TYD:
Hulle is baie moeg.
Hulle (a) baie moeg.
Herskryf die sinne in die VERLEDE TYD:
Sy wil 'n boek lees.
Sy ___ 'n boek ______ ___.
(a)
Herskryf die sinne in die TOEKOMENDE TYD:
Hy sit in die biblioteek.
Hy ___ in die biblioteek ___.
(a)
Herskryf die sinne in die TOEKOMENDE TYD:
Hulle skryf in hulle boeke.
Hulle ___ in hulle boeke _____.
(a)
Vervang die onderstreepte woorde met 'n voornaamwoord:
Nomfundo sit in die klaskamer.
(a) sit in die klaskamer.
Vervang die onderstreepte woorde met 'n voornaamwoord:
Rachel lees 'n boek.
(a) lees 'n boek.
Vervang die onderstreepte woorde met 'n voornaamwoord:
Die kinders speel sokker.
(a) speel sokker.
Vervang die onderstreepte woorde met 'n voornaamwoord:
Die man en vrou koop kos.
(a) koop kos.
Vervang die onderstreepte woorde met 'n voornaamwoord:
Ek en my ma gaan winkel toe.
(a) gaan winkel toe.
Vervang die onderstreepte woorde met 'n voornaamwoord:
Ek en my pa kook kos.
(a) kook kos.
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Die onderwyser sê, "Julle moet stil wees."
Die onderwyser sê ___ _____ stil ____ wees.
(a)
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Die onderwyser sê, "Julle moet stil sit."
Die onderwyser sê ___ _____ stil ____ sit.
(a)
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Simon sê, "Ek eet 'n toebroodjie."
Simon sê ___ __ 'n toebroodjie ___.
(a)
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Sara sê, "Ek is klaar met my werk."
Sara sê ___ __ klaar met ____ werk __.
(a)
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Die meisie vra, "Mag ek badkamer toe gaan?"
Die meisie vra __ __ badkamer toe ___ gaan.
(a)
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Die seun vra, "Mag ek huistoe toe gaan?"
Die seun vra __ __ huistoe ___ gaan.
(a)
Herskryf die sinne in die INDIREKTE REDE:
Ma vra, "Het jy jou huiswerk klaar gedoen?"
Ma vra __ jy jou ________ klaar ______ ___.
(a)
Kies die regte voorsetsel:
My tas is __ die lessennaar.
in
op
Kies die regte voorsetsel:
Ek lees my boek __ die klaskamer.
in
op
Kies die regte voorsetsel:
Hulle sit _____ die boom.
binne
onder