wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans 2025 T2

Total questions: 75

Worksheet time: 1hrs 19mins

Name
Class
Date
1.

Watter soort sin is dit?


Ai, ek het nie my huiswerk gedoen nie!

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

2.

Watter soort sin is dit?


Wat is jou naam?

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

3.

Watter soort sin is dit?


Bly stil!

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

4.

Watter soort sin is dit?


Ek hou van jou.

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

5.

Wat is die korrekte vorm van die sin in VERLEDE TYD:

Aimee hardloop stadig.

a)

Aimee sal stadig kan hardloop.

b)

Aimee het stadig gehardloop.

c)

Aimee sal het stadig gehardloop.

d)

Aimee stadig gehardloop het.

6.

Wat is die korrekte vorm van die sin in VERLEDE TYD:

Tracy wil 'n koek bak.

a)

Tracy het 'n koek wil bak.

b)

Tracy sal 'n koek bak.

c)

Tracy wou 'n koek bak.

d)

Tracy wou 'n koek gebak.

7.

Wat is die korrekte vorm van die sin in VERLEDE TYD:

Cathy is baie besig.

a)

Cathy was baie besig.

b)

Cathy was baie gebesig.

c)

Cathy sal baie besig wees.

d)

Cathy wees baie besig.

8.

Wat is die korrekte vorm van die sin in VERLEDE TYD:

Jodi het 'n oulike kat.

a)

Jodi het 'n oulike kat gehet.

b)

Jodi sal 'n oulike kat wil hê.

c)

Jodi het 'n oulike kat gehad.

d)

Jodi wou het 'n oulike kat.

9.

Wat is die korrekte vorm van die sin in TOEKOMMENDE TYD:

Mnr. Louis skakel die lig aan.

a)

Mnr. Louis het die lig aangeskakel.

b)

Mnr. Louis sal die lig aanskakel.

c)

Mnr. Louis sal die lig aangeskakel.

d)

Mnr. Louis sou die lig aanskakel.

10.

Wat is die korrekte vorm van die sin in TOEKOMMENDE TYD:

Ek leer baie hard.

a)

Ek sal baie hard leer.

b)

Ek het baie hard geleer.

c)

Ek sal baie leer gehard.

d)

Ek sal leer baie gehard.

11.

Wat is die korrekte vorm van die sin in TOEKOMMENDE TYD:

Aimee hardloop stadig.

a)

Aimee sal stadig hardloop.

b)

Aimee het stadig gehardloop.

c)

Aimee sal het stadig gehardloop.

d)

Aimee stadig gehardloop het.

12.

Wat is die korrekte vorm van die sin in TOEKOMMENDE TYD:

Tracy wil 'n koek bak.

a)

Tracy het 'n koek wil bak.

b)

Tracy sal 'n koek wil bak.

c)

Tracy wou 'n koek bak.

d)

Tracy sal 'n koek wou bak.

13.

Wat is die korrekte vorm van die sin in TOEKOMMENDE TYD:

Cathy is baie besig.

a)

Cathy was baie besig.

b)

Cathy was baie gebesig.

c)

Cathy sal baie besig wees.

d)

Cathy wees baie besig.

14.

Wat is die korrekte vorm van die sin in TOEKOMENDE TYD:

Jodi het 'n oulike kat.

a)

Jodi het 'n oulike kat gehet.

b)

Jodi sal 'n oulike kat hê.

c)

Jodi het 'n oulike kat gehad.

d)

Jodi wou het 'n oulike kat.

15.

Die meervoud van:

oog

a)

ooge

b)

oge

c)

d)

oogie

16.

Die meervoud van:

kat

a)

katte

b)

kats

c)

kate

d)

katjie

17.

Die meervoud van:

vis

a)

viss

b)

visses

c)

visse

d)

vissetjie

18.

Wat is die TOEKOMENDE TYD: Ek spring oor die tou.

a)

Ek sal oor die tou spring.

b)

Ek gaan oor die tou spring.

c)

Ek spring sal oor die tou.

d)

Ek het oor die tou gespring.

19.

My oupa is 'n goed man.

a)

goeie

b)

goede

c)

goedste

20.

Daar is 'n klein (hond) by die troeteldierwinkel.

a)

honde

b)

hondjie

c)

hondtjie

d)

hondetjie

21.

Sy het 'n klein (tas).

a)

tasse

b)

tasie

c)

tassie

d)

tastjie

22.

Dit is 'n klein (boom).

a)

boomtjie

b)

bompie

c)

boompie

d)

boomkie

23.

Daar sit 'n klein (duif) in die nes.

a)

duiftjie

b)

duifie

c)

duifetjie

d)

duifkie

24.

Dié ou (piesang) smaak heerlik.

a)

piesangkie

b)

piesankie

c)

piesangtjie

d)

piesangetjie

25.

Die verkleining van blom

a)

blomtjie

b)

blommie

c)

blommetjie

26.

Verkleining van stroom

a)

stromie

b)

stroompie

c)

stroometjie

27.

Die uil sit op my klein huis se dak.

a)

huistjie

b)

huisie

c)

huispie

28.

Die baba se klein arm is gebreek.

a)

armtjie

b)

armetjie

c)

armpie

29.

Die klein slang is giftig.

a)

slangetjie

b)

slankie

c)

slangtjie

30.
Die meervoud van 
foto =
a)
foto's
b)
fotos
c)
fotoes
31.
Die meervoud van
hemp =
a)
hemde
b)
hempde
c)
hemps
32.
Die meervoud van 
dag =
a)
dags
b)
dae
33.
Die meervoud van
bed = 
a)
bedde
b)
bede
c)
beddens
34.

Daar is vyf (lig) in die boom.

a)

ligs

b)

lië

c)

ligte

d)

ligge

35.

Die boer het baie (skaap) op die plaas.

a)

skaaps

b)

skape

c)

skappe

d)

skae

36.

Baie (dief) sit in die trunk.

a)

Diefe

b)

Diewe

c)

Diewwe

d)

Diefs

37.

Sinoniem: familie

a)

vyande

b)

gesin

c)

geskenk

d)

families

38.

Sinoniem: onmiddellik

a)

stadig

b)

vinnig

c)

dadelik

d)

ombeskof

39.

sinoniem: gelukkig

a)

bly

b)

kwaad

c)

treurig

d)

skaam

40.

teenoorgestelde/antoniem: kwaad

a)

treurig

b)

mal

c)

skaam

d)

gelukkig

41.

Teenoorgestelde/antoniem: jonk

a)

oud

b)

mal

c)

jonger

d)

nuut

42.

teenoorgestelde/antoniem:nuut

a)

oud

b)

jonk

c)

mooi

d)

warm

43.

Wat beteken die woord 'verlede tyd' ?

a)

future tense

b)

present tense

c)

past tense

44.

Wat beteken die woord 'watter'?

a)

what

b)

when

c)

which

45.

hard , harder, ____________

a)

haarder

b)

hardste

c)

hardest

d)

hutste

46.

lank, ____________ , lankste

a)

langer

b)

lanker

c)

laangste

47.

mooi , ________ , mooiste.

a)

mooier

b)

rooier

c)

moeg

48.

hoog , hoёr , ?

a)

hoorgste

b)

hoerer

c)

hoogste

49.
Baie oud is...
a)
stokoud
b)
kierie-oud
c)
bloedoud
d)
vrekoud
50.

My slaapkamer is altyd baie skoon. Dit is....

a)

goudskoon

b)

rooiskoon

c)

silwerskoon

51.

very young in Afrikaans is.......

a)

piepjonk

b)

bloedjonk

c)

brandjonk

52.

As fast as lightening?

(a)  

53.

Very rich?

(a)  

54.

Ice-cold?

(a)  

55.

Die foon is baie duur. Dit is ______________

a)

soutduur

b)

peperduur

c)

goudduur

d)

geelduur

56.

Die varkie is baie vet. Dit is _____________.

a)

Spekvet

b)

Skatvet

c)

brandvet

d)

pikvet

57.

Megan se hemp is baie rooi. Dit is ___________

a)

bloedrooi

b)

beeldrooi

c)

roosrooi

d)

pikrooi

58.

Die meisie kry 'n klein (ring).

(a)  

59.

Kies die regte woord:


John is baie ..., hy is omtrent 2m.

a)

lang

b)

lank

60.

Kies die regte woord:

Dis 'n ... gebou, daar is baie verdiepings.

a)

hoog

b)

hoȅ

61.

Kies die regte antwoord:

Die man het die vrou geslaan, hy is baie ...

a)

wrede

b)

wreed

62.

Kies die regte woord:

Ek wil 'n ... appel hȇ.

a)

half

b)

halwe

63.

Kies die regte anrtwoord:

Ek slaap op 'n ... kussing

a)

sag

b)

sagte

64.

Kies die regte woord:

Ek drink 'n glas ... water

a)

koud

b)

koue

65.

Kies die regte antwoord:

Die man help ander mense, hy is 'n ... man

a)

goed

b)

goeie

66.
Die meervoud van 
vlieg =
a)
vlieë
b)
vlië
c)
vliegs
d)
vliege
67.
Die meervoud van 
dag =
a)
dags
b)
dae
68.
Die meervoud van
boekrak =
a)
boekrakke
b)
boekrake
c)
boekraks
69.
Die meervoud van 
foto =
a)
foto's
b)
fotos
c)
fotoes
70.

Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?


My adres is Hoofstraat nommer 3.

a)

soortnaam

b)

eienaam

c)

versamelnaam

d)

abstrakte naamwoord

71.

Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?


'n Trop bobbejane het ons kos gesteel.

a)

soortnaam

b)

eienaam

c)

abstrakte naamwoord

d)

versamelnaam

72.

Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin:


Die netbal span het teen Claremont Laerskool gespeel.

a)

eienaam

b)

soortnaam

c)

versamelnaam

d)

abstrakte naamwoord

73.

Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?


My naam is Pieter.

a)

eienaam

b)

abstrakte naamwoord

c)

soortnaam

d)

versamelnaam

74.

Wat is die meervoud van die woord pad?

a)

padde

b)

paaie

c)

pads

d)

padie

75.

Watter soort sin is dit?


Wat is jou naam?

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin