wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

grade 6 kim afr

Total questions: 11

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte selfstandige naamwoord om die sin te voltooi

  1. Ek drink water uit ’n (a)   .

2.

  1. Die kind speel met ’n (a)   .

3.

  1. Die boer plant groente op die (a)  

4.

Watter een is ‘n selfstandige naamwoord?

a)

Hardloop

b)

Gelukkig

c)

Skool

d)

Vinnig

5.

Watter woord is NIE ‘n selfstandige naamwoord nie?

a)

Hond

b)

Eet

c)

Stoel

d)

Huis

6.

Kies die selfstandige naamwoord in die sin:

“Die meisie lees ’n boek.”

a)

Lees

b)

Meisie

c)

ń

7.

Watter een is ’n abstrakte selfstandige naamwoord?

a)

Liefde

b)

Hond

c)

Boek

d)

Stoel

8.

Watter een is ’n versamelnaam (collective noun)?

a)

Kind

b)

Klas

c)

Meisie

d)

Seun

9.

Watter een is ’n eie naam (proper noun)?

a)

Hond

b)

Meisie

c)

Kaapstad

d)

Skoen

10.

Watter selfstandige naamwoord is in die volgende sin?

“Ons het lekker kos geëet.”

a)

Het

b)

Lekker

c)

Kos

11.

Watter sin bevat twee selfstandige naamwoorde?

a)

Die hond blaf.

b)

Sy loop vinnig.

c)

Ek hou van musiek.

d)

Die meisie dra ’n rok.