Font size
WorksheetsInklusiewe Rekreasie Vrae
Total questions: 67
Worksheet time: 3hrs 54mins
Definieer, gee voorbeeld en sê hoe dit van mekaar verskil
Wat is die sterkpunte-benadering?
Plaas 'n individu se drome in die middel van dienste em bemagtig hulle om die voortou te nem in die insluitingsproses
Gebreke-gebasseerde benadering vs Sterkte-gebasseerde benadering
Gesegregeerde, spesiale dienste vs Inklusiewe dienste
Stereotipes, diagnoses en etikette vs Mense eerste; fokus op talente en hulbronne
Insluitingsproses is problem gefokus vs Insluitingsproses is moontlikheid-gefokus
Lae verwagtings dat 'n individu kan groei, bereik of leer vs Hoë verwagtings dat 'n persoon kan groei, bereik en leer
Stelsel-gesentreerd en professioneel-gedrewe vs Gesinsgesentreerd en deelnemer-gedrewe
Dienste op sekere plekke vs Dienste as ondersteuning (gewone omgewings met hulp en aanpassings)
Programme wat gespesialiseerd en gesegregeer is vs Individuele ondersteuning in natuurlike kontekste
Betaalde diensverskaffers vs Natuurlike ondersteuning
Mediese model vs Ekologiese model
Sosiale model vs Mediese model: Gebrek-gebasseerde benadering (Mediese model van gestremdheid) vs Sterkte-gebasseerde benaderings (Sosiale model van gestremdheid)
Fokus is op die persoon se gestremdheid vs Fokus is op die persoon se doelwitte, sterkpunte en ervarings
'n Persoon se lewe word gedefnieer deur 'n etiket of diagnose vs 'n Persoon se lewe word gedefnieer deur hul ervarings, sterkpunte en vermoëns
Gestremdheid is 'n problem vs Gestremdheid is 'n natuurlike variasie in die menslike toestand
Die persoon, nie die samelewing nie, het 'n probleem wat reggestel moet word vs Die samelewing moet verander om meer toeganklik, inklusief en respekvol teenoor mense met gestremdhede te wees
Die gestremdheid behoort aan die persoon vs Die gestremdheid is 'n funksie van interaksie tussen die persoon en die omgewing
Die proffesionele persoon is die kenner oor die persoon en hul gestremdheid vs Die persoon is die kenner van hul eie lewe
Die uiteindelike oplossing is om 'n kuur vir die persoon te vind of hulle te help om 'normaal' te wees vs Die uiteindelike oplossing is om die persoon te help om die sosiale en fisiese hindernisse wat hulle daagliks moet trotseer, te verhinder
Behandel die individu vs Herskik die samelewing
Beginsels van die sterkpunte-benadering: Almal het sterk punte: elkeen het iets waarin hulle goed is
Uitdagings is bronne van geleenthede: i.p.v om uitdagings as hindernisse te sien, word dit beskou as geleleenthede om sterke te word
Ons ken nie 'n persoon se uiterse perke nie : mens weet nie altyd waartoe 'n persoon in staat is nie en kan dikwels onverkenne potensiaal is
Samewerking is die sleutel : mense werk beter saam as 'n span en kan benut word
Elke omgewing is vol hulpbronne: maak gebruik van mekaar se hulpbronne
Konteks maak saak : die omstandighede van die omgewing waarin 'n persoon is kan beïnvloed hoe hulle sterkpunte kan benut
Hoopvolheid maak saak : as jy hoop het, kan jy dit bereik
Sterkpnte kan gekweek word : sterkpunte is nie staties nie en dit kan ontwikkel en versterk
Insluiting en die sterkpunte-benadering: Insluiting: betekenisvolle deelname van individue aan rekreasie aktiwiteite van hulle keuse, ongeag hulle vermoënsvlak
Mense van alle vermoëns het die reg om 'n sinvolle lewe op hulle eie voorwaardes te lei
Deur met vermoëns en sterkpunte te begin, maak ons 'n breër wêreld van geleenthede oop vir mense met alle vermoëns
Wat is die belangrikheid van beginsels?
Gee rigting en leiding
Lig deelnemers en die publiek in
Verenig die gemeenskap
Verskaf 'n gemeenskaplike taal
Wat beteken insluiting?
Dit is 'n fundamentele reg
Dit is 'n voorreg
Dit is 'n keuse
Dit is 'n beginsel
Wat is die primêre dimensies van menslike toestand?
Vermoë
Ras
Etnisiteit
Geslag
Wat is die betekenis van gestremdheid?
Wat is die eienskappe wat 'n persoon uniek maak?
Wat is die medisie definisie van gestremdheid?
Wat fokus die wetlike definisie van gestremdheid op?
Wat is die funksionele definisie van gestremdheid?
Noem die domeine waarin mense kan verskil in hul funskionering.
Wat is die riglyne vir interaksie met mense met FISIESE verskille?
Wat moet jy doen wanneer jy met iemand praat wat 'n rolstoel gebruik?
Wat is die riglyne vir interaksie met SENSORIESE VERSKILLE?
Wat moet jy doen wanneer jy 'n persoon met 'n gesiggestremdheid lei?
Wat moet jy nooit doen aan iemand met 'n gesiggestremdheid?
Druk of trek die persoon
Laat hulle jou arm/skouer vat
Gee aandag aan hulle
Vra hulle om te herhaal
Hoe moet jy die uitleg en ligging van meubels beskryf?
Gebruik die klokmetode
Moet nie praat nie
Wees ongeduldig
Vra nie vrae nie
Wat moet jy doen as jy nie verstaan wat die persoon sê nie?
Vra hulle om te herhaal
Ignoreer hulle
Gee nie aandag nie
Wees ongeduldig
Wat moet jy vermy wanneer jy met mense met gehoorgestremdhede kommunikeer?
Slangfrases
Duidelike taal
Eenvoudige kommunikasie
Geduld
Wat is die beste benadering wanneer jy met mense met intellektuele verskille kommunikeer?
Hou kommunikasie eenvoudig
Gebruik ingewikkelde taal
Gee te veel inligting
Wees ongeduldig
Wat moet jy doen as iemand benoud raak?
Bly kalm en ondersteunend
Raak ook benoud
Ignoreer hulle
Wees ongeduldig
Wat is die beginsels van beste inklusiewe praktyke?
Die skep van billike ontspanningservarings
Die gebruik van ingewikkelde taal
Die ignoreer van hindernisse
Die vermyding van kommunikasie
Wat beteken insluiting?
Om dieselfde keuses en geleenthede te hê
Om net jou gestremdheid te waardeer
Om nie vriende te hê nie
Om nie ondersteuning te ontvang nie
Watter gemeenskaplikslede moet van ons dienste weet?
Wat moet in ons inligtingsmateriaal wees om mense die beste in te lig en na ons dienste te lei?
Wat is die persoon se sterkpunte?
Wat is die persoon se omgewings toeganklikheidsbehoeftes?
Wat is die persoon se versoeke vir aanpassing vir inklusie?
Watter aanpassingsapparaat moet gekoop of gehuur word?
Op watter manier moet die personeel opgelei word om die persoon in te sluit?
Hoe moet programmemateriaal aangepas word?
Watter benaderings tot inklusie van die persoon is doeltreffend?
Watter inklusiemetodes is nie effektief nie?
Watter onverwagte hindernisse bestaan tans wat die inklusieplan belemmer?
Watter inklusiemetodes het die persoon as die beste ervaar, en watter nie?
Wat kan anders gedoen word om 'n meer effektiewe en doeltreffende inklusie-ervaring te fasiliteit?
