wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GR. 5_K2_Verwerking van materiale

Total questions: 17

Worksheet time: 30mins

Name
Class
Date
1.

Pas die term by die regte beskrywing:

a)

Verander op verskillende maniere om nuwe materiale of produkte met nuwe eienskappe te kry.

1.

verwerk

b)

Iets nuuts en nuttig wat uit die proses voortkom.

2.

Produk

c)

'n Mengsel van sand, klip (gruis), sement en sand.

3.

Beton

d)

'n wit poeier wat vinnig in 'n harde vaste stof verander wanneer dit met water gemeng word.

4.

Gips

e)

'n Dik mengsel van 'n vastestof en 'n vloeistof.

5.

Pasta

2.

Waarom verwerk ons materiale?

a)

Om 'n nuttige produk te kry.

b)

Want ons is lus.

c)

Want die materiale is gebreek.

d)

Want die materiale is vuil

3.

Answer the questions below after watching the video

3.

Hierdie is 'n voorbeeld van...

a)

Meng en stol

b)

Meng

c)

Meng en kook

4-5.

Answer the questions below after watching the video

4.

Hierdie is 'n voorbeeld van watter verwerkings metode?

a)

Meng en stol

b)

Meng

c)

Meng en kook

5.

Wat is die doel van die verwerking in hierdie video?

a)

Die doel om dit eetbaar en lekker te maak.

b)

Die doel is om dit sterker te maak.

c)

Die doel is om dit mooier te maak.

d)

Die doel is om dit meer duursaam te maak.

6.

WAAR OF VALS:
Materiale se eienskappe verander wanneer hulle verwerk word.

a)

WAAR

b)

VALS

7.

Hierdie kartonboks word uit dennebome gemaak.

Wat is die doel van hierdie verwerking?

a)

Om 'n produk te maak waarin ons goed van stoor en dra.

b)

Om 'n sterker produk te maak.

c)

Om 'n produk te maak wat ons kan eet.

d)

Om 'n waterdigte produk te maak.

8.

Ingelegte perskes word gekook in stroop en dan in blikke verpak.
Wat is die doel van hierdie verwerking?

a)

Om 'n produk te maak wat sterker is .

b)

Om 'n produk te maak wat langer eetbaar bly.

c)

Om 'n produk te maak wat vuurbestand is.

d)

Om 'n produk te maak wat roesbestand is.

9.

Pas die term by die regte beskrywing.

a)

'n Item wat maklik breek of afskerf wanneer dit nie versigtig hanteer word nie.

1.

Bros

b)

Absorbeer nie water nie, maar water kan deur klein gaaitjies sypel.

2.

Waterbestand

c)

Waar produkte op groot skaal deur masjiene vervaardig (gemaak) word.

3.

Industrieel

d)

ver van groot, moderne stede waar mense leef van wat in die natuur beskikbaar is.

4.

Landelik

e)

die lys van stowwe watr gekies word om die mengsel te vorm

5.

Bestandele

10.

is hierdie bakstene in 'n landelike of industrieële gebied gemaak?

a)

Landelik

b)

Industrieële

11.

Kyk na hierdie vloeidiagram:

Mieliemeel + water + sout → Meng → ______ → Pap

Voltooi die vloeidiagram.

a)

Stol

b)

Roer

c)

Kook

d)

Bak

12.

Kyk na hierdie vloeidiagram:

Klei → vorm blokke → droog uit in lug → verhit → bakstene

Wat is die doel van die verwerking hierbo?

a)

Om 'n sterk en duursame produk te maak.

b)

Om 'n eetbare en lekker produk te kry.

c)

Om 'n produk te maak wat gebruik kan word om goed te stoor.

d)

Om 'n produk te maak wat mense kan warm hou.

13.

Pas die term by die regte beskrywing:

a)

'n Materiaal wat nie maklik deur vuur beskadig word nie.

1.

Hittebestand

b)

Iets wat lank hou.

2.

Duursaam

c)

'n Droë gekleurde poeier wat met olie of water gemeng word en by verf gevoeg word om dit kleur te gee.

3.

Pigment

d)

Materiaal wat deur weef of brei uit gare of vesels gemaak word.

4.

Weefstof

e)

'n Materiaal wat nie maklik deur vuur beskadig word nie.

5.

Vuurbestand

14.

Pas die verwerkte materiaal by sy gebruike:

Categorize the following

Afdrukke van mense se tande

Om krake in mure reg te maak

Kunswerke

Huise se fondasies

Groot waterpype

Pilare van 'n brug

Klere

Matte

sambrele

Blompotte

Borde, bakke en teestelle

Teëls, wasbakke, toilette

Gips
Beton
Weefstowwe
Keramiek
15.

Pas die verwerkte materiaal by sy gebruike:

Categorize the following

vensters

Water gase

Bril lense

Kosblikke

Inkopie sakke

Isolators vir kragdrade

Beskerm metale teen roes

Om huise te versier

Kunswerke

Glas
Plastiek
Verf
16.

Is hierdie 'n voorbeeld van moderne of tradisionele verwerking?

a)

Moderne verwerking

b)

Tradisionele verwerking

17.

Watter een is nie 'n natuurlike materiaal nie?

a)

Sy

b)

Nylon

c)

Wol

d)

katoen

18.

Plaas die materiale in die regte kolom.

Categorize the following

Klei

Bakstene

yster

Vlekvrye staal voorwerpe

Natuurlike materiale
verwerkte materiale