WorksheetsPlastiek, Herwinning en Herbenutting van Materiaal
Total questions: 15
Worksheet time: 11mins
Hoe word plastiek vervaardig of gemaak?
deur chemiese stowwe
deur water en silikon te meng
deur wetenskaplike verbinding
deur papier te pers
Kies vyf eienskappe van plastiek wat dit nuttig vir mense maak.
helder, kleurvol
hou lank, sterk
kan maklik skoon maak, is deursaam
kan maklik skoon maak, is goedkoop
dof, kleurvol
Plastiekbesoedeling is 'n groot probleem vir ons omgewing, Omdat plastiek nie kan vrot of afbreek nie. Veroorsaak dit dat waterlewe, diere dood gaan en drinkende water besoedel word in riviere, damme en oseane.
Waar
Valse
Wanneer dinge deur ensieme of organismes afgebreek word en dan weer deel word van die natuur.
Word dit wat genoem?
Oes proses
Bio-afbreekbaar
Ens-afbreekbaar
Eio-afbreekbaar
Gee EEN woord vir die beskrywing:
Die proses waar enigiets wat natuurlik genoeg is om afgebreek te word, te verrot en weer deel van die aarde te word, sonder om oorblyfsels te laat of te besoedel.
(a)
Gee EEN woord vir die beskrywing:
Die proses om iets uit materiaal te maak wat alreeds gebruik is, in plaas daarvan om dit weg te gooi.
(a)
Gee TWEE woord vir die beskrywing:
Dit sluit al die natuurlike dinge in ons omgewing in, soos die plante, water en die lug om ons.
(a)
Gee EEN woord vir die beskrywing:
Dit kan toestelle, voorwerpe, masjiene of motors van metaal wees wat nie meer bruikbaar is nie, maar wel weer herwin kan word.
(a)
Gee EEN woord/ afkorting vir die beskrywing:
Om te verminder, herbenut en herwin kan hierdie probleem voorkom of gekeer word.
(a)
Watter natuurlike hulpbron word gebruik om glas van te maak?
Water
Gras
Sand
Hout
Kies vier produkte wat herwin kan word.
glas, blikkies
papier, plastiekprodukte
plastiekprodukte, sand
Gee twee redes waarom materiaal herwin moet word.
Dit red bome.
Mense maak baie geld van dit.
Verminder besoedeling.
Om werk te skep.
Herbenutting van materiale is belangrik om:
ons natuurlike hulpbronne te bewaar
te verseker dat die rommel nie meer en meer word nie
om vir die fabrieke meer werk te maak
die fabrieke wat herwin maak ook besoedeling
Pas die regte term by die stelling:
Word produkte se vorm verander en nuwe produkte word gemaak
Herwinning
Herbenutting
Pas die regte term by die stelling:
Word die selfde produk gebruik vir iets anders
Herwinning
Herbenutting
