WorksheetsWisk Kwartaal 1 & 2 Hersiening
Total questions: 33
Worksheet time: 48mins
4 923 012
Viermiljoen neghonderdduisend drie en twintig
viermiljoen negehonderd duisend twaalf
Viermiljoen negehonderd drie- en twintigduisend en twaalf
Skryf die getalsimbool vir die volgende getal
Nege en tagtig miljoen vierhonderd en agtienduisend seshonderd en veertig
(a)
Wat is die getalwaarde van die onderstreepte syfer?
893 312 854
(a)
Rangskik die volgende getalle in Stygende volgorde
123 162 121 , 123 126 121 , 123 621 112
(a)
Vergelyk die volgende getalle deur > < = te gebruik.
67 291 - 11 123 (a) 23 819 + 32 112
Voltooi die tabel.
(a)
7 192 923 + 43 221 =
7 236 144
7 263 114
7 263 141
178 921 - 123 888 =
(a)
7 892 x 4 =
31 586
31 685
31 568
8 912 ÷ 5 =
1 827 res 4
1 782 res 2
1 788 res 1
Bepaal die aantal sterre in die 4rde term?
10
12
14
13
Wat is die volgende getal in die ry?
12, 20 , 18 , 26 , 24 (a)
1 000 , 500 , 250 , 125
Dis is 'n ry met 'n konstante verskil
4 , 8 , 16 , 32 , 64
'n ry met 'n konstante verhouding
'n ry met 'n konstante verskil
Wat is die waarde van letter H?
(a)
Die waarde van letter G is ____
10
11
12
7
Watter tipe breuk is hierdie?
43
Onegte breuk
Gemengde breuk
Egte breuk
914 Dit is 'n gemengde breuk
Bereken die volgende
2012 + 206 =
(a)
53 - 41 =
(a)
Watter breukdeel van die smarties is rooi?
364
102
2013
Indien jy helfte van die smarties eet watter breukdeel eet jy?
(a)
Tino eet 63 van die 36 smarties. Bereken hoeveel smarties het hy geeet.
(a)
Watter breukdeel van die smarties is oranje. Vereenvoudig jou antwoord.
61
183
122
Daar is 20 leerders in hierdie klas. Indien 30 % van die klas afwesig is. Hoeveel leerders is afwesig?
9 Leerders is afwesig
12 Leerders is afwesig
6 Leerders is afwesig
Skryf hierdie desimale breuk in woorde
45 , 021
(a)
Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfer
45 , 021
tiendes
Ene
honderdstes
duisendstes
Skryf 1 0004 in desimale notasie
(a)
Skryf 310091 in desimale notasie
(a)
Bereken die volgende
28,93 + 3 , 11 =
(a)
98 , 367 - 0, 96
(a)
Bereken die volgende
9,03 ÷ 1 000
(a)
Bereken die volgende
4 872, 323 x 100 =
(a)
