wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Trig Grafieke

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die periode van die grafiek van sin(x)

a)

90°

b)

360° 

c)

180°

d)

45°

2.

Wat is die amplitude van y=3sin(x)+2

a)

1

b)

0

c)

2

d)

3

3.

Watter grafiek het asimptote?

a)

sin(x)

b)

cos(x)

c)

tan(x)

d)

2cos(x)

4.

Wat is die vergelyking van ’n sin-grafiek met amplitude 2 en periode 360°?

a)

y=2sin(x)

b)

y=sin(2x)

c)

y=2sin(2x)

d)

y=sin(2x​)

5.

Wat gebeur as jy by y=cos(x) ń ‘+ 1’ bysit ?

a)

Die grafiek skuif 1 af

b)

Die grafiek rek vertikaal

c)

Die grafiek skuif 1 op

d)

Die grafiek word platgedruk

6.

Wat is die minimum waarde van y=sin(x)

a)

-1

b)

1

c)

0

d)

-2

7.

Wat is die y-afsnit van y=cos(x)

a)

1

b)

0

c)

-1

d)

het nie een nie

8.

Watter grafiek begin by die oorsprong (0;0)

a)

y=cos⁡(x)

b)

y=tan(x)

c)

y=cos(x)-3

d)

y=sin(x)

9.

Kies die regte beskrywing van die grafiek van y=tan(x)

a)

Geen asimptote, gladde golf

b)

Periode van 360°, met amplitude van 2

c)

Periode van 180°, met asimptote by 90°, 270°

d)

Periode van 180°, geen asymptoten

10.

Wat is die effek van y=−cos(x)

a)

Die grafiek word vertikaal gereflekteer

b)

Die grafiek skuif op

c)

Die grafiek word horisontaal gereflekteer

d)

Die grafiek strek horisontaal