wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Netwerke

Total questions: 10

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

'n (a)   is groep toestelle wat verbind is om data, bronne en inligting te deel, wat kommunikasie en samewerking moontlik maak.

2.

Bluetooth-oorfone is 'n voorbeeld van 'n :

a)

PAN

b)

HAN

c)

LAN

d)

WLAN

3.

Dek 'n klein area soos 'n huis, kantoor of skool

(a)  

4.

Wat is 'n Modem?

a)

Klein netwerk rondom 'n persoon, bv. slimfoon met Bluetooth-oortjies

b)

Skakel digitale data om in analoog seine vir kommunikasielyne, en omgekeerd. Dit is noodsaaklik vir internetverbinding.

c)

Verbind verskeie toestelle binne 'n netwerk en stuur data direk tussen hulle vir vinniger, doeltreffender werking.

d)

Versprei die internetsein van die modem na verskeie toestelle, wat gelyktydige internetgebruik moontlik maak.

5.

versprei die internetsein van die modem na verskeie toestelle, wat gelyktydige internetgebruik moontlik maak.

(a)  

6.

'n Skakelaar verbind verskeie toestelle binne 'n netwerk en stuur data direk tussen hulle vir vinniger, doeltreffender werking.

a)

Waar

b)

Vals

7.

Watter een is 'n voorbeeld van 'n IDV?

a)

Microsoft

b)

Apple

c)

Telkom

d)

Acer

8.

is 'n maatskappy wat jou met die internet verbind deur die nodige infrastruktuur te verskaf.

(a)  

9.

'n Toestel is benodig om toegang tot die internet te verkry.

a)

Waar

b)

Vals

10.

'n Voorbeeld van etiese internet verbruik:

a)

Respekteer ander se netwerke; moenie sonder toestemming koppel nie

b)

Jy koop 'n internetplan (bv. 'n datalyn of Wi-Fi-pakket) by 'n ISP om aan die internet gekoppel te wees.

c)

Jou foon, skootrekenaar en slim-TV verbind almal aan die internet deur die roeter.

d)

Jy gebruik sagteware nie net om aan die internet te koppel nie, maar ook om webwerwe te blaai, e-pos te stuur en ander aanlyndienste te gebruik