wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Rekenaartoepassingstegnologie Quiz

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Watter EEN van die volgende kan as 'n sterk wagwoord beskou word?

a)

qwerty1234

b)

Sonlig

c)

Spr!ng+w@t3r

d)

Wagwoord

2.

U moet 'n hele hardeskyf rugsteun. Watter van die volgende toestelle is die mees geskikte vir hierdie doel?

a)

Portabele hardeskyf

b)

USB-stokkie

c)

DVD

d)

Cloud berging

3.

A ... component is unlikely to be found in a new computer.

a)

Motherboard

b)

Solid-state drive

c)

Processor

d)

DVD writer

4.

‘n ... is NIE 'n voorbeeld van randapperatuur toerusting.

a)

Drukker

b)

Moederbord

c)

Toetsenbord

d)

Monitor

5.

Die URL van 'n webwerf verwys na ...

a)

n manier vir gebruikers om 'n webwerf op die internet te identifiseer.

b)

die relatiewe rangskikking van die webwerf deur 'n soekenjin.

c)

die wagwoord wat nodig is om toegang tot die webwerf te verkry.

d)

die e-posadres van die webmeester van die webwerf.

6.

As jy dink die webbladsy wat jy besigtig is verouderd, kan jy ...

a)

na 'n ander ISP verander.

b)

jou antivirus sagteware opdateer.

c)

na 'n 4G-verbinding oorskakel.

d)

die bladsy verfris.

7.

Watter opgradering is waarskynlik om die prestasie van 'n rekenaar te verbeter?

a)

Meer geheue (RAM) byvoeg

b)

Die verversingskoers van die monitor verhoog

c)

‘n Tweede hardeskyf byvoeg

d)

‘n Grafiese kaart installeer

8.

... verwys na die gebruik van navorsingsbronne sonder erkenning.

a)

Data-diefstal

b)

Plagiaat

c)

Identiteitsdiefstal

d)

Data-kloon

9.

Watter EEN van die volgende behoort NIE as 'n databron gebruik te word nie?

a)

‘n Spelboek

b)

‘n Databasisverslag

c)

‘n Woordverwerkingsdokument

d)

‘n Notepad tekslêer

10.

Vir watter EEN van die volgende velde in 'n databasis sou jy waarskynlik 'n invoermasker gebruik?

a)

Die selfoonnommer van 'n kliënt

b)

Die kliënt se van

c)

Die aantal items wat deur 'n kliënt bestel is

d)

Die webadres van 'n kliënt se maatskappy

11.

"n spil (Hub) stel 'n rekenaar in staat om dat via 'n telefoonlyn te stuur en ontvang

a)

Waar

b)

Onwaar

Modem/Roeteerder/ADSL

12.

IDV ('ISP') is 'n maatskappy wat 'n diens verskaf, soos webbladhuisvesting.

a)

Waar

b)

Onwaar

13.

Die data-etiket is 'n visuele aanduider op 'n grafiek van verwante stelle waardes in 'n Excel-werkblad/-sigblad.

a)

Waar

b)

Onwaar

14.

Groenrekenarisering is die studie van die impak van tegnologie op gebruikers.

a)

Waar

b)

Onwaar

15.

In woordverwerking kan outomatiese nommering ook begin wanneer jy 'n syfer met 'n punt tik, dan 'n spasie, gevolg deur teks.

a)

Waar

b)

Onwaar