wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_Gr.4_K3_energie 2

Total questions: 11

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.

WAAR OF VALS:
Lewende dinge het nie engie nodig vir alles wat hulle doen nie.

a)

WAAR

b)

VALS

2.

WAAR OF VALS:
Mense gebruik energie selfs wanneer hulle slaap.

a)

WAAR

b)

VALS

3.

WAAR OF VALS:
Petrol en gas is energiebronne vir mense se liggame.

a)

WAAR

b)

VALS

4.

WAAR OF VALS:
Kos is energiebronne vir diere en mense.

a)

WAAR

b)

VALS

5.

WAAR OF VALS:
Energie word nooit opgebruik nie, dit verander na iets anders.

a)

WAAR

b)

VALS

6.

Gebruik die onderstaande komponente en plaas dit in die regte volgorde om energie oordrag aan te dui:

a)

Son

b)

Boom

c)

Kameelperd

d)

Leeu

1)
2)
3)
4)
7.

Gebruik die onderstaande komponente en plaas dit in die regte volgorde om energie oordrag aan te dui:

a)

Son

b)

gras

c)

melk

d)

seun

1)
2)
3)
4)
8.

Gebruik die onderstaande komponente en plaas dit in die regte volgorde om energie oordrag aan te dui:

a)

Son

b)

pampoen

c)

Vark

d)

Fanie (Juffrou Niah se boetie)

1)
2)
3)
4)
9.

Gebruik die onderstaande komponente en plaas dit in die regte volgorde om energie oordrag aan te dui:

a)

Son

b)

bossie

c)

skaap

d)

Mnr. Nicky

e)

Luiperd

1)
2)
3)
4)
5)
10.

Plante gebruik die ​ ​ (a)   van die son om hul eie ​ (b)   te maak. Wanneer 'n bok die ​plant eet word die gestoorde energie oorgedra aan die ​ (c)   . Wanneer 'n leeu die bok eet, word die​ (d)   aan die bok ​ (e)   .

Choose from the below words
ligenergie
kos
bok
energie
oorgedra
11.

Plaas die volgende energiebronne onder die mees gepaste opskrif.

Elkeen kan net by een opskrif geplaas word.

Categorize the following

flits

tablet

Blowtorch

Mikrogolf

Voëls wat sing

skoolklok

Boontjie saad

karton boks

Ligenergie
Hitte energie
Klankenergie
Gestoorde energie