WorksheetsLuister Assessering Kwartaal 3
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
1. Wat het op Saterdagoggend by die skool gebeur?
a)
a) ‘n Konsert
b)
b) ‘n Pretloop
c)
c) ‘n Film
2.
2. Hoe was die weer op die dag van die pretloop?
a)
a) Dit het gereën
b)
b) Dit was koud
c)
c) Die son het mooi geskyn
3.
3. Wat het die kinders gedra?
a)
a) Skoolklere
b)
b) Klere vir kerk
c)
c) Gemaklike klere en tekkies
4.
4. Waarom het party kinders sonbrille gedra?
a)
a) Dit het gereën
b)
b) Hulle beskerm hulle oë teen die son
c)
c) Dit was deel van ‘n speletjie
5.
5. Wie het saam gehardloop?
a)
a) Jarrod en sy onderwyser
b)
b) Thandi en haar suster
c)
c) Jarrod en Thandi
6.
6. Wat het Jarrod en Thandi gedoen?
a)
a) Hulle het gehuil
b)
b) Hulle het gelag en mekaar aangemoedig
c)
c) Hulle het in die son gesit
7.
7. Wat het sommige kinders gedoen in plaas van hardloop?
a)
a) Gery
b)
b) Geslaap
c)
c) Gestap
8.
8. Wat het die kinders na die pretloop gekry?
a)
a) Koeldrank en koek
b)
b) Water en ‘n piesang
c)
c) Roomys en sap
9.
9. Wat het die onderwysers gegee?
a)
a) Tekeninge
b)
b) Medaljes
c)
c) Boeke
10.
10. Hoe het die kinders aan die einde van die dag gevoel?
a)
a) Moeg maar bly
b)
b) Kwaad
c)
c) Bang
100 %
