WorksheetsToerisme Gr11 Kw 3 2025
Total questions: 54
Worksheet time: 2hrs 52mins
Die smal, kronkelige Sani Pas is een van die mees spektakulêre 4 x 4 ryroetes in die wêreld en is geleë in _____.
Malawi
Mozambique
Madagascar
Lesotho
Mozambique se Bazaruto Arkipelago verwys na 'n groep ____.
eilande in die Atlantiese Oseaan
eilande in die Stille Oseaan
eilande in die Indiese Oseaan
Suid-Afrika se buurlande
Die afkorting 'SADC' staan vir _____.
Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Suid-Afrikaanse Ontwikkelingskongres
Suidelike Afrikaanse Ontwikkelingskongres
Suidelike Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Die top ekotoerisme aktiwiteit in die Ngorongoro bewaring gebied is _____.
wildkyk
ontspan op die strand
surfbord
4 x 4 roetes
_____ is die mees onlangse land wat by die SADC lande gevoeg is.
Madagascar
Mauritius
Comoros
Seychelles
Die _____ is die grootste kloof in Afrika.
Grand Canyon
Fish River Canyon
Blyde River Canyon
Chobe Canyon
Retosa is die akroniem vir _____.
Regionale Toeriste Organisasie van Suid-Afrika
Regionale Toerisme Organisasie van Suider-Afrika
Regionale Toerisme Organisasie van Suid-Afrika
Regionale Toeriste Organisasie van Sunny Afrika
Een van die hoof natuurlike aantrekkingskragte van Chamarel in Mauritius is _____.
die hoogste bergreeks
die hoof sentrum vir watersport
gekleurde sandduine as gevolg van vulkaniese aktiwiteit
n pragtige strand en die beste plek om te surf
Wanneer toeriste van Johannesburg na Moroni reis, kan hulle gebruik maak van ____ vervoer.
water en lug
pad en lug
water en spoor
spoor en pad
Die hoofdoel van Retosa is om _____.
veiligheid en sekuriteit binne globale lugdienste te verseker
gesamentlike toerisme bemarkingsgeleenthede in samewerking met die publiek en private sektore in Suider-Afrika te skep
globale inkomende toerisme te verhoog deur volhoubare ontwikkelingsinisiatiewe
eenheid onder alle Afrikaanse state te bevorder
Hierdie dam is gebou as deel van die Lesotho Hooglande Waterprojek, wat bekend staan as die grootste water oordrag skema in Afrika.
Great Zimbabwe Ruins
Lake Victoria
Lake Kariba
Etosha National Park
Hier kan besoekers van die hoogste sandduine in die wêreld sien.
Great Zimbabwe Ruins
Lake Victoria
Lake Kariba
Namib Desert
Hierdie Wêrelderfenisgebied bestaan uit 'n koninklike stad, koninklike grafte en 'n reeks heilige plekke van die Imerina koninklikheid.
Great Zimbabwe Ruins
Lake Victoria
Royal Hills of Ambohimanga
Etosha National Park
Lake Malawi soos dit bekend is in Tanzanië.
Lake Nyasa
Lake Kariba
Etosha National Park
Great Zimbabwe Ruins
Die konstruksie van hierdie geboue is uniek omdat daar geen sement gebruik is om die granietstene in posisie te hou nie.
Great Zimbabwe Ruins
Lake Victoria
Lake Kariba
Aswan Dam
Seychelles bestaan uit (3 / 115) eilande.
(a)
Die (Demokratiese Republiek van Kongo / Zambië) het geen direkte toegang tot 'n kuslyn nie.
Demokratiese Republiek van Kongo
Zambië
Kissama Nasionale Park is die enigste funksionele nasionale park in (Angola / Demokratiese Republiek van Kongo).
Angola
Demokratiese Republiek van Kongo
(Micros Opera / Galileo) vorm deel van die CRS van Suid-Afrika.
Micros Opera
Galileo
Toeriste reis na die hoogste berg in Afrika, bekend as (Mount Kilimanjaro / die Maluti berge) om te stap en te klim na sy sneeubedekte piek.
Mount Kilimanjaro
die Maluti berge
Koppel die hoofstad in kolom B aan die SADC lidland in kolom A.
Studie die beelde van nasionale parke / wildreservate in die SADC lidlande. Koppel elke nasionale park / wildreservaat aan die korrekte SADC lidland.
Hierdie eiland word ook die Rooi Eiland genoem en is die tuiste van baie unieke lemur spesies.
Die Kahuzi–Biega Nasionale Park is in 1980 as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar.
Hierdie toeriste-aantreklikheid is diep in die Kalahari-bekken geleë en word dikwels die 'Jewel of the Kalahari' genoem.
Noem hierdie toeriste-aantreklikheid. (1)
Verduidelik wat 'n 'mokoro' is en waarvoor dit gebruik word. (2)
Gee die letter van die land waar jy die Tsodilo Hills sal vind. (1)
Wat is die hoofrede waarom die Tsodilo Hills as 'n Wêreld Erfenisgebied geklassifiseer word? (1)
Noem TWEE van die drie hoofheuwels van hierdie Wêreld Erfenisgebied. (2)
Noem die land waar die Cahora Bassa Dam gevind kan word. (1)
Bespreek hierdie stelling. (1 x 2) = (2)
Noem die meer. (1)
Bespreek die funksie van die Ilala, wat in die area genoem in VRAAG 2.6.1 gevind word. (1)
Verduidelik die waarde van 'n UniVisa. (2)
Noem die aantrekkingskrag wat in die uittreksel beskryf word. Noem ook in watter SADC-land hierdie aantrekkingskrag gevind kan word. (2)
Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord in detail. (3)
Identifiseer 'n geskikte vervoermetode wanneer jy hierdie aantrekkingskrag besoek. (1)
Noem TWEE geskikte aktiwiteite waaraan 'n toeris kan deelneem by hierdie aantrekkingskrag. (2)
Noem hierdie TWEE lande. (2)
Gee aan watter tipe toeris die Victoria Falls sal besoek. (1)
Stuur jou vriende 'n poskaart waarin jy die volgende in paragraafformaat insluit: Hoe die plaaslike mense na die watervalle verwys. (1) Een bekende hotel wat as 'n toegangspunt na die watervalle dien. (1) Lys DRIE avontuuraktiwiteite waaraan hulle kan deelneem tydens hul besoek aan die area. (3) Geskryf in 'n paragraafformaat. (1)
Noem die rivier. (1)
Gee die nuwe (huidige) naam van Swaziland. (1)
Noem TWEE dienste wat ingesluit is in die toerprys. (2)
Bepaal of hierdie toer 'n voorbeeld van 'n algemene toerplan of 'n persoonlike toerplan is. Motiveer jou antwoord. (3)
Evalueer die waarde van opsionele aktiwiteite in 'n reisplan. (2)
Definieer die konsep 'bemarkingsbegroting'. (2)
Bespreek vier voorbeelde van reiskoste wat van toepassing is op die scenario. (4)
Verduidelik, met 'n voorbeeld, wat jy verstaan as 'kostedoeltreffend'. (2)
Verduidelik spesifieke internet bemarkingstrategieë wat hy kan gebruik vir sy besigheid. (2)
Skryf die afkorting CRS (diagram B) in vol. (1)
Verduidelik in 'n kort paragraaf hoe die GDS (diagram A) werk. (3)
Evalueer die waarde van die bogenoemde stelsels vir die toerist. (1 x 2) = (2)
