wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gedigte Quiz - Graad 7

Total questions: 43

Worksheet time: 27mins

Name
Class
Date
1.

Watter rympatroon kom voor in die gedig Die Skoolklok?

a)

AABB

b)

ABAB

c)

ABCD

d)

ABBA

2.

Wat noem ons 'n groep reëls in 'n gedig?

a)

Reël

b)

Strofe

c)

Rym

d)

Paragraaf

3.

Kies die korrekte voorbeeld van personifikasie:

a)

Die hond blaf hard.

b)

Die reën fluister oor die dakke.

c)

Die son is warm.

d)

Die wind soos 'n storm.

4.

Watter beeldspraak word gebruik in hierdie reël: "Die reën tik sag teen vensters, soos vingers wat wil speel"?

a)

Metafoor

b)

Vergelyking

c)

Personifikasie

d)

Hiperbool

5.

Wat is die tema van die gedig Die Selfoon?

a)

Skool

b)

Sport

c)

Tegnologie en menseverhoudings

d)

Vriendskap

6.

Wat is die boodskap van die gedig Die Selfoon?

a)

Selfone is gevaarlik.

b)

Mense vergeet mekaar oor tegnologie.

c)

Jy moet altyd jou foon by jou hê.

d)

Sosiale media is pret.

7.

Wat beteken die woord interpretasie?

a)

Wanneer jy rymwoorde tel.

b)

Wanneer jy die betekenis van 'n gedig in jou eie woorde verduidelik.

c)

Wanneer jy 'n gedig van buite leer.

d)

Wanneer jy 'n gedig kliphard lees.

8.

Wat is die spreker se gevoel in die gedig My Drome?

a)

Hy voel bly dat sy drome uitgekom het.

b)

Hy voel teleurgesteld maar hoopvol.

c)

Hy voel kwaad.

d)

Hy voel bang vir drome.

9.

Skryf jou eie voorbeeld van 'n vergelyking (bv. "Die wind huil soos …").

4 lines
10.

Skryf 'n twee-reël gedig oor pouse of jou selfoon.

4 lines
11.

Watter tipe beeldspraak word gebruik in die frase: "Die sterre dans in die naglug"?

a)

Metafoor

b)

Personifikasie

c)

Vergelyking

d)

Hiperbool

12.

Wat is die hoofkarakter se konflik in die gedig Die Verlies?

a)

Hy sukkel met sy identiteit.

b)

Hy het 'n gebroke verhouding.

c)

Hy is kwaad vir die wêreld.

d)

Hy is op soek na geluk.

13.

Wat is die funksie van rym in 'n gedig?

a)

Om die gedig makliker te onthou.

b)

Om die gedig langer te maak.

c)

Om die leser se aandag te trek.

d)

Om die betekenis te verduidelik.

14.

As 'n gedig het __________ in die strofes, dit is 'n kwatryn.

a)

twee versreëls

b)

vier versreëls

c)

drie versreëls

15.

Wat gee ons 'n idee waaroor die gedig gaan?

a)

Die strofes

b)

Die tema

c)

Die ritme

d)

Die titel

16.

Die rymskema is aabb. Watter soort rym is dit?

a)

a) paarrym

b)

b) kruisrym

c)

c) omarmende rym

d)

d) slagrym

17.

Wanneer een ding direk in die plekk van iets anders gestel word...

a)

a) personifikasie

b)

b) metafoor

c)

c) herhaling

d)

d) alliterasie

18.

sannie sleep sewe sakke sout is 'n voorbeeld van ...

a)

a) personifikasie

b)

b) alliterasie

c)

c) assonansie

d)

d) metafoor

19.

wanneer die klinker in die middel van die woord herhaal word noem ons dit...

a)

a) assonansie

b)

b) alliterasie

c)

c) herhaling

d)

d) metafoor

20.

woef-woef, miaau, tjoek-tjoek is voorbeelde van ....

a)

a) herhaling

b)

b) klanknabootsing

c)

c) personifikasie

d)

d) vergelyking

21.

Gedigte word in ...... geskryf.

a)

a) paragrawe

b)

b) opstelle

c)

c) lyne

d)

d) strofes

22.

Wat noem ons dit as een versreel oorloop in 'n ander versreel?

a)

a) enjambement

b)

b) herhaling

c)

c) metafoor

d)

d) vergelyking

23.

Watter woord se vir ons wanneer dit 'n vergelyking is....

a)

a) net

b)

b) sodat

c)

c) soos

d)

d) is

24.

Voltooi die vergelyking: So siek soos 'n ......

a)

a) skaap

b)

b) hond

c)

c) bees

25.

So arm soos 'n ......

a)

a) bedelaar

b)

b) vark

c)

c) kerkmuis

26.

Die rymskema is aabb. Watter soort rym is dit?

a)

a) paarrym

b)

b) kruisrym

c)

c) omarmende rym

d)

d) slagrym

27.

'n strofe wat uit vier versreels bestaan, noem ons 'n

a)

a) tersine

b)

b) koeplet

c)

c) kwatryn

28.

Die maan glimlag is....

a)

a) metafoor

b)

b) vergelyking

c)

c) herhaling

d)

d) personifikasie

29.

Watter woord se vir ons wanneer dit 'n vergelyking is....

a)

a) net

b)

b) sodat

c)

c) soos

d)

d) is

30.

Wanneer een ding direk in die plekk van iets anders gestel word...

a)

a) personifikasie

b)

b) metafoor

c)

c) herhaling

d)

d) alliterasie

31.

sannie sleep sewe sakke sout is 'n voorbeeld van ...

a)

a) personifikasie

b)

b) alliterasie

c)

c) assonansie

d)

d) metafoor

32.

wanneer die klinker in die middel van die woord herhaal word noem ons dit...

a)

a) assonansie

b)

b) alliterasie

c)

c) herhaling

d)

d) metafoor

33.

woef-woef, miaau, tjoek-tjoek is voorbeelde van ....

a)

a) herhaling

b)

b) klanknabootsing

c)

c) personifikasie

d)

d) vergelyking

34.

Wanneer ons 'n sin in die verlede tyd skryf sal die woorde...... daarin verskyn.

a)

a) sal, nie, is

b)

b) word, van het

c)

c) het, was, is

d)

d) nou, het, sal

35.

Toekomende tyd....

a)

a) het, is, was

b)

b) my, is, sal

c)

c) sal, gaan, moet

d)

d) gaan, was, moet

36.

Gedigte word in ...... geskryf.

a)

a) paragrawe

b)

b) opstelle

c)

c) lyne

d)

d) strofes

37.

Die titel van 'n gedig kry 'n punt.

a)

a) ja

b)

b) nee

38.

Wat noem ons dit as een versreel oorloop in 'n ander versreel?

a)

a) enjambement

b)

b) herhaling

c)

c) metafoor

d)

d) vergelyking

39.

Klara Majola het haar vader

Toe die skemer sak gaan haal

waar hy, die blinde, hout vergader

maar Klara Majola het verdwaal


Wat is die rymsoort?

a)

a) kruisrym

b)

b) paarrym

c)

c) slagrym

d)

d) omarmende rym

40.

Watter woordsoort is "verdwaal"?

a)

a) selfstandige naamwoord

b)

b) voornaamwoord

c)

c) werkwoord

d)

d) telwoord

41.

Die funksie van die dubbelpunt is:

a)

a) gee 'n stelling

b)

b) om 'n verduideliking tee gee

c)

c) loop oor in 'n ander reel

42.

Homonieme is woorde wat....

a)

a) dieselfde klink en dieselfde betekenis het

b)

b) verskillende betekenis

c)

c) dieselfde betekenis, dieselfde geskryf en verskillend gese

d)

d) dieselfde geskryf, gese, maar ander betekenis

43.

voorbeelde van homonieme is..

a)

a) reis en rys

b)

b) bloed en bloei

c)

c) pas en pas

d)

d) rooi en geel