WorksheetsLiterêre apsekte speletjie
Total questions: 12
Worksheet time: 20mins
Die spreker van die gedig is :
altyd die digter self
die persoon wat die gevoelens en die gedagtes in die gedig oordra
'n karakter in 'n storie
die persoon wat die gedig lees
Watter beeldspraak word uitgebeeld in "Die wind fluister deur die bome."?
metafoor
vergelyking
ironie
personifikasie
Somtyds kyk ons na die boek Romeo en Juliet, en ons word weggevoer deur die groot liefdesgebare wat daarin voorkom. Ons sien ook erge vyandskap tussen twee families wat twee geliefdes keer om werklik bymekaar te wees. Dit dryf hierdie twee tieners om teen hul families te rebelleer en in die geheim te ontmoet. Wanneer die families hiervan uitvind, belet hul vir Romeo en Juliet om mekaar te sien, maar tevergeefs. Die tieners maak 'n besluit wat hul lewens en die van hul families drasties verander en groot hartseer veroorsaak. Dit is dan wat Shakespeare ons help om te besef dat liefde groot opoffering verg en dat elke besluit wat geneem word 'n gevolg het.
Vanuit die kort leesstuk, wat kan jy aflei is die verskil tussen 'n tema en 'n boodskap?
'n (a) is 'n beeldspraak wat gewoonlik die woorde "nes" of "soos" gebruik.
Verduidelik wat jy verstaan onder "Ejambement in 'n gedig".
Die emosie of stemming wat die leser ervaar, staan bekend as die (a) .
Illustreer die verskil tussen allitirasie en assonansie met 'n tekening (Teken die woord en onderstreep waar die stylfigure voorkom).

'n Strofe met vier versreëls word 'n _____ genoem
tersine
oktet
kwatryn
koeplet
Wanneer twee teenoorgestelde idees langs mekaar gestel word, noem ons dit (a) .
Verduidelik in jou eie woorde wat 'n metafoor is en gee 'n voorbeeld.
Wat noem ons dit wanneer 'n gedig geen rym het nie?
Die titel van die gedig dra dikwels by tot die (a) .
