Font size
WorksheetsGRADE 3 AFRIKAANS QUIZ
Total questions: 35
Worksheet time: 47mins
Die hondjie sit (a) die boks.
Die hondjie sit __ - __ die boks.
(a)
Die hondjie sit (a) die boks.
Die hondjie is (a) die boks.
Die hondjie sit (a) die bokse.
Die hondjie is ___- ___ die boks
(a)
Wie is die baas van die plaas?
(a)
Watter kleur is sy baard?
(a)
Wat eet hy graag?
(a)
Wat is sy gunsteling dag?
(a)
Hoekom is Maandag sy gunsteling dag? Begin jou sin met: Op 'n Maandag_____________
Waar sit hulle saam? Begin jou antwoord met: Hulle sit saam ...
Vul die klank in om die woord te voltooi.
aa
ee
oo
uu
Vul die klank in om die woord te voltooi.
aa
ee
oo
uu
Vul die klank in om die woord te voltooi.
aa
ee
oo
uu
Vul die klank in om die woord te voltooi.
aa
ee
oo
uu
Vul die klank in om die woord te voltooi.
aa
ee
oo
uu
Skryf die sin in die verlede tyd (Write the sentence in the past tense):
Lwandle teken 'n mooi prent.
Skryf die sin in die verlede tyd (Write the sentence in the past tense):
Kubra is by die skool.
Skryf die sin in die toekomende tyd(Write the sentence in the future tense):
Ek was my hande.
Skryf die sin in die teenwoordige tyd(Write the sentence in the present tense):
Ons het lekker gespeel.
Selfstandige naamwoord = Verb
Werkwoord = verb
Meevrvoude:
kind= kindertjies
Meervoude:
bus= busse
Wat is 'n sinoniem (synonym) vir:
praat
vertel
vra
gesels
skree
Wat is 'n sinoniem (synonym) vir:
vinnig
dadelik
gou
stadig
loop
Wat is 'n sinoniem (synonym) vir:
maat
boetie/sussie
familie
niggie/nefie
vriend
Antoniem (antonym) vir:
lank
klein
kort
Antoniem (antonym) vir:
vuil
netjies
skoon
Antoniem (antonym) vir:
oud
jonk
mooi
Antoniem (antonym) vir:
vol
klaar
leeg
Skryf 'n vraagsin (question sentence).
Begin met (start with): Waar...
Skryf 'n stelsin (statement sentence).
Begin met (start with): Ek eet ...
Skryf 'n uitroepsin (exclamatory sentence).
Begin met (start with): Oppas ...
