wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Grd5 - Kapasiteit en Volume

Total questions: 15

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Wat is kapasiteit?

a)

Hoeveel vloeistof tans in die houer is.

b)

Hoe lank iets is

c)

Hoeveel vloeistof 'n houer kan hou.

2.

Wat is die eenheid wat gebruik word om kapasiteit te meet?

a)

Kilogram (kg)

b)

Liter (L)

c)

Meter (m)

d)

Seconde (s)

3.

Hoeveel milliliter (mL) is daar in 1 liter (L)?

a)

10 mL

b)

100 mL

c)

500 mL

d)

1 000 mL

4.

‘n Melk bottel hou 2 liter melk. Hoeveel milliliter is dit?

a)

200 mL

b)

2 000 mL

c)

20 mL

d)

200 L

5.

Watter houer het die grootste kapasiteit?

a)

‘n koppie

b)

‘n emmer

c)

‘n lepel

d)

‘n glas

6.

Wat is volume?

a)

Hoeveel vloeistof tans in 'n houer is

b)

Hoeveel 'n voorwerp weeg

c)

Hoe lank iets is

d)

Hoe vinnig iets beweeg

7.

As 'n houer halfvol is met 500 mL water, hoeveel sal dit hê wanneer dit vol is?

a)

250 mL

b)

500 mL

c)

1 000 mL

d)

2 000 mL

8.

Watter een van die volgende is die beste skatting vir die volume van 'n swembad?

a)

5 L

b)

50 L

c)

5 000 L

d)

500 mL

9.

2 L koeldrank word in 500 mL bottels gegooi. Hoeveel bottels kan jy vol maak?

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

10.

Watter instrument kan jy gebruik om kapasiteit te meet?

a)

Reël

b)

Termometer

c)

Meetbeker

d)

Skaal

11.

As 'n glas 250 mL hou, hoeveel glase maak 1 liter vol?

a)

2

b)

3

c)

4

d)

5

12.

As jy 'n emmer met water tot 10 L vul en dan 3 L uitgooi, hoeveel water bly oor?

a)

3 L

b)

5 L

c)

7 L

d)

13 L

13.

Watter een van die volgende het die kleinste kapasiteit?

a)

‘n Bottel koeldrank

b)

‘n Gieter

c)

‘n Teelepel

d)

‘n Emmer

14.

Wat beteken dit as 'n houer se kapasiteit 1 000 mL is?

a)

Dit kan slegs 100 L hou

b)

Dit kan 1 liter hou

c)

Dit is leeg

d)

Dit kan geen vloeistof hou nie

15.

Hoeveel milliliter is 2 vyfdes van 1 liter ? Kies die korrekte getallesin

a)

1 000 / 5 x 1 = 200ml

b)

1 000 / 2 x 5 = 2 500 ml

c)

1 000 / 5 x 2 = 400 ml