NEW
Font size
WorksheetsNW Verhouding van die Maan tot die Aarde
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Wanneer 'n voorwerp een keer in 'n baan om 'n ander voorwerp beweeg?
aswenteling
rotasie
omwenteling
maanmaand
Die Maan is die Aarde se enigste natuurlike ...
planeet
satelliet
son
ster
Hoe lank neem die Maan om een maal om die Aarde te wentel?
28 dae
25 dae
30 dae
31 dae
Hoe ver is die Maan van die Aarde af?
3 480km
384 400
348 000
150 miljoen km
Watter krag hou die Maan in posisie in sy wentelbaan om die Aarde?
Gravitasiekrag van die Maan
Swaartekrag van die son
Swaartekrag van die Aarde
Geen van die bogenoemde nie.
Watter een van die volgende stellings is korrek?
Die Maan straal sy eie ligenergie uit.
Die Aarde skyn op die Maan en verlig 'n deel daarvan.
Al die sterre in ons sonnestelsel verlig die Maan.
Die Son se ligstrale word deur die Maan na die aarde weerkaats.
Hoe lank is 'n maanmaand?
29,5 dae
27,3 dae
28 dae
30 dae
Wat word die verandering van die Maan se vorm genoem?
Maanveranderinge
Fases van die Maan
Aanwassende maan
Afnemende maan
Hoe lank neem dit die Aarde om sy wentelbaan om die Son te voltooi?
24 uur
365,25 dae
150 dae
29,5 dae
Hoe ver is die Son van die Aarde af?
150 miljoen km
384 000 km
385 000 km
150 000 km
Wat is die hoofrede waarom die Maan se voorkoms verander?
Die Maan draai om sy eie as
Die Maan se afstand van die Aarde verander
Die posisie van die Aarde ten opsigte van die Son
Die Maan se samestelling verander
Watter invloed het die Maan op die Aarde se getye?
Dit beïnvloed slegs die see
Dit veroorsaak hoë en lae getye
Geen invloed nie
Dit beïnvloed die weer
Wat word die fase van die Maan genoem wanneer die Maan glad nie van die Aarde af gesien kan word nie.
Volmaan
Halfmaan
driekwartmaan
Nuwe Maan
Watter Maangestalte (fase van die Maan) volg na volmaan?
Laaste kwartier
Eerste kwartier
Nuwe Maan
Volmaan
Hoekom lyk die Maan soveel groter as die Son?
Die Maan is baie groter.
Die Son is net so ver, maar skyn dof.
Die Maan is baie nader aan die Aarde as wat die Son is.
Die Aarde beweeg nader en verder van die Maan af.
