

Graad 11 Vraestel oefening
Presentation
•
Other
•
11th Grade
•
Practice Problem
•
Hard
Madeline Kruger
Used 2+ times
FREE Resource
7 Slides • 27 Questions
1
By Madeline Kruger
2
Diana se seun prins William en sy vrou, die hertogin van Cambridge, het hul tweede kind Saterdagoggend in die wêreld verwelkom. Sy is prinses Charlotte Elizabeth Diana genoem, met haar derde naam word eer aan prinses Diana betoon. Haar voormalige privaat sekretaris het nou gepraat oor hoe wys die besluit is.
3
Multiple Choice
Prinses Charlotte is prins William en sy vrou se eerste kind. Is die bogenoemde stelling waar of onwaar. Haal EEN woord uit paragraaf 2 om jou antwoord te bewys.
Onwaar, eerste
Onwaar, tweede
Waar, tweede
Waar, eerste
4
Brittanje se prinses Charlotte se ouma prinses Diana sal haar inspireer, sê die oorlede koninklike se gewese privaat sekretaris.
5
Multiple Choice
Wie is prinses Charlotte se Ouma volgens paragraaf 1?
Koningin
Diana
(Prinses) Kate
(Prinses) Diana
Koningin
Elizabeth
6
Diana se seun prins William en sy vrou, die hertogin van Cambridge, het hul tweede kind Saterdagoggend in die wêreld verwelkom. Sy is prinses Charlotte Elizabeth Diana genoem, met haar derde naam word eer aan prinses Diana betoon. Haar voormalige privaat sekretaris het nou gepraat oor hoe wys die besluit is.
7
Multiple Choice
Wat is prinses Charlotte se volle name name?
Charlotte Elizabeth Diana
Charlotte
Elizabeth Diana
Charlotte Diana
8
Patrick het bygevoeg Diana – wat ook die ma van William se broer, prins Harry, is, maar in 1996 van haar seuns se pa, prins Charles, geskei is – wou altyd ’n dogter gehad het. Sy was bekend vir haar toewyding aan liefdadigheid voor haar dood in ’n motorongeluk in 1997 op die ouderdom van net 36 jaar. Wie sal ooit 31 Augustus 1997 vergeet, toe die wêreld wakker gemaak is met die nuus dat die beminde pninses Diana oorlede is in ‘n grusame ongeluk toe haar lyfwag wou wegjaag van die nuuskierige kameras van die alomteenwoordige fotograwe.
9
Multiple Choice
Waarvoor was prinses Diana bekend volgens paragraaf 7?
Haar liefde
Haar Vrygewigheid
Haar toewyding aan haar gesin
Haar toewyding aan liefdadigheid
10
Fill in the Blanks
Skryf die korrekte vorm van die vetgedrukte, onderstreepte woord Sy is die eerste prinses wat die afgelope 25 jaar in die Britse koning + gesin gebore is.
(Skryf net die antwoord)
11
Fill in the Blanks
Skryf die korrekte vorm van die vetgedrukte, onderstreepte woord Prinses Charlotte Elizabeth Diana is nie die een prinses van Cambridge nie.
12
Multiple Choice
Skryf die oortreffende trap van die vetgedrukte, onderstreepte woord. Die jong prinses het met haar neef Frederik Willem van Mecklenburg-Strelitz getrou
jongste
jonger
meer jong
mees jong
13
Fill in the Blanks
Skryf die antoniem van die vetgedrukte, onderstreepte woord Ongelukkig het sy ook ’n minder vleiende bynaam gehad – “vet Mary”.
Type answer...
14
Fill in the Blanks
Skryf die volgende sin in die indirekte rede:
Kate sê: “Ek was bekommerd oor al die bohaai rondom die tweede baba.”
Type answer...
15
Fill in the Blanks
Skryf die volgende sin in die direkte rede:
Sy is gevra wat hulle gaan doen om seker te maak klein George voel nie uit nie. Begin so: Sy is gevra: “…
Type answer...
16
Fill in the Blanks
Herskryf die volgende sin in die passiewe / lydende vorm: Hulle het die raad met familielede gedeel.
Type answer...
17
Fill in the Blanks
Herskryf die sin en begin met die voegwoord tussen hakies: Ons het hom probeer voorberei, maar dit gaan nog steeds vir hom ’n groot verandering wees. (Alhoewel)
Begin so: Alhoewel ons…
Type answer...
18
Fill in the Blanks
Herskryf die volgende sin in die negatiewe vorm:
Klein George het ná die geboorte saamgegaan hospitaal toe.
Type answer...
19
Fill in the Blanks
Herskryf die sin met die korrekte woordorde:
Catherine / verlede naweek / aan die paartjie se tweede kind / het / die lewe geskenk
Type answer...
20
Fill in the Blanks
Identifiseer die hoofsin in die volgende saamgestelde sin en skryf dit neer.
Dit gaan nog steeds vir hom ’n groot verandering wees; hy is immers net 21 maande oud.
Type answer...
21
Multiple Choice
Identifiseer die bysin in die volgende saamgestelde sin en skryf dit neer:
Catherine en William is vasbeslote dat hul oudste op sy gemak voel.
dat hul oudste op sy gemak voel
Catherine en William is vasbeslote
is vasbeslote dat hul
22
Multiple Choice
Identifiseer die bywoordelike bepaling in die volgende sin: Hulle moet nie vir klein George uitsluit, wat ook in die vertrek is nie.
moet nie vir klein George uitslui
wat ook in die vertrek is nie.
vertrek is nie.
Hulle moet nie
23
Fill in the Blanks
Skryf die korrekte teenoogestelde geslag vetgedrukte, onderstreepte woord. Prinses Mary is amper 200 jaar gelede in 1833 gebore.
24
Fill in the Blanks
Skryf die volgende sin in die teenwoordige tyd:
Mary Adelaide was nie baie soos haar “uitgeslape, intelligente” jonger suster nie.
Type answer...
25
Fill in the Blanks
Herskryf die volgende sin in die negatiewe vorm:
Een van haar kinders het op die troon beland.
Type answer...
26
Fill in the Blanks
Skryf die meervoud van die vetgedrukte, onderstreepte woord Hulle was die eerste prinses wat dié titel gehad het.
27
Fill in the Blanks
Skryf die verkleining van die vergedrukte, onderstreepte woord Mary het ’n dogter en drie seuns by hom gehad.
28
Fill in the Blanks
Skryf die vergedrukte, onderstreepte nommer as ‘n woord. Sy was op (3.9) 30 steeds ongetroud.
Type answer...
29
Fill in the Blanks
Korrigeer die spelling van die vetgedrukte, onderstreepte woord Mary se dogter was ’n ginsteling van koningin Victoria.
Type answer...
30
31
Multiple Choice
Die insek wat bokant die padda vlieg word ‘n _________________ genoem.
skoen lapper
butterfly
skoenlapper
skoenlaper
32
33
Multiple Choice
Die prinses het ‘n (een woord vir ‘n bos blomme wat gerangskik is) _____________ in haar hande.
ruiker
ryker
blomme
34
Multiple Choice
Die padda sit ______________ ‘n boomstomp.
op
langs
on
bo
By Madeline Kruger
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 34
SLIDE
Similar Resources on Wayground
32 questions
Werkwoordvormen en OVT
Presentation
•
12th Grade
25 questions
Drinking Water
Presentation
•
11th - 12th Grade
25 questions
EAPP.MELC8
Presentation
•
11th Grade
25 questions
we're not afraid to die....if we can all be together
Presentation
•
11th Grade
29 questions
APES Unit 2 (Biodiversity)
Presentation
•
11th Grade
29 questions
Lehren aus Weimar und der NS-Zeit: Das Grundgesetz der Bundesrep
Presentation
•
11th Grade
24 questions
Rhetorical Devices
Presentation
•
11th Grade
24 questions
online exercises
Presentation
•
KG
Popular Resources on Wayground
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
12 questions
Map Skills
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade
15 questions
Rounding Decimals
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Other
26 questions
SLIME!!!!!
Quiz
•
KG - 12th Grade
20 questions
Cell Transport
Quiz
•
9th - 12th Grade
20 questions
Budgeting
Quiz
•
9th - 12th Grade
20 questions
Investing
Quiz
•
9th - 12th Grade
8 questions
DNA vs. RNA
Presentation
•
9th - 12th Grade
12 questions
Identify Rigid Transformations
Quiz
•
8th - 12th Grade
10 questions
Complementary, Supplementary, Vertical, and Linear Pairs
Quiz
•
9th - 12th Grade
20 questions
Managing Credit
Quiz
•
9th - 12th Grade