Search Header Logo

Ondernemingsvorme

Authored by Marlon Zyl

Professional Development

8th Grade

Used 11+ times

Ondernemingsvorme
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 1 pt

Watter een van die volgende is nie 'n ondernemingsvorm nie

Alleenhandelaar

Vennootskap

Private maatskappy

Geslote maatskappy

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n voordeel van 'n alleenhandelaar

het kontinuiteid

die alleenhandelaar is die regspersoon

Dit is goedkoop en maklik om te begin

Onbeperkte kapitaal

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Op watter datum was die wet ingestel dat BK's nie meer gestig mag word nie?

1 Mei 2011

1 Mei 2010

1 Mei 2012

1 Junie 2012

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende is 'n nadeel vir 'n vennootskap?

Besluitneming proses kan vertraag wees a.g.v konflik

Kan al die winste onder mekaar deel

Is maklik om te begin

Finansiele state hoef nie ge oudit te word nie.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende is 'n private maatskappy

Emile se slap chips

Tyler en Munro vennote

Witbord (Ends Bpk)

Chris en Christo se BK

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoeveel mense kan daar in 'n BK wees

10 vennote

10 persone

10 vriende

10 Lede

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoekom mag daar nie meer BK's bestaan nie

Te veel nadele

Te min kapitaal

Te veel voordele

Te min personeel

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?

Discover more resources for Professional Development