
Afrikaans 1
Authored by Belinda Havenga
World Languages
8th Grade
Used 6+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
18 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Die gaste hoor haar sing.
Gister:__________________
Gister sal die gaste haar sing hoor.
Gister het die gaste haar hoor sing.
Gister hoor die gaste haar gesing.
Gister het die gaste haar hoor gesing.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Waarsku vir Sarie oor die moeilike toets.
Eina, dit was nie ’n lekker toets nie.
Foei tog! Ek kan nie glo jy moet nog ’n toets skryf nie.
Jy moet versigtig vir daardie toets wees.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Jannie _____ die moeite wat Sannie doen.
waardeer
waardeur
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Hulle sit _____ tafel vir ontbyt.
by
om
aan
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Hy is verlief ____ haar.
op
vir
met
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Het jy al huiswerk gedoen?
Nee, ek het nie al huiswerk gedoen nie.
Nee, ek het nog nie huiswerk gedoen nie.
Nee, ek het nie al huiswerk gedoen.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
3 mins • 1 pt
Meervoud van duif:
duiwe
duifwe
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?