
Letterlike en Figuurlike Taalgebruik
Authored by Eraine Parry
World Languages
7th - 9th Grade
Used 34+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Letterlik taalgebruik:
Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. (Words function exactly as they are written)
Die woorde het 'n ander, of dieper betekenis. (Words have a different or deeper meaning)
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Figuurlik taalgebruik:
Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. (Words function exactly as they are written)
Die woorde het 'n ander, of dieper betekenis. (Words have a different or deeper meaning)
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Voorbeelde van letterlik taalgebruik: (kies al die regte opsies)
Dit is 'n blou Maandag.
Die lug is blou.
Die arme man slaap op die sypaadjie.
Die seun skop die bal
4.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Voorbeelde van figuurlik taalgebruik: (kies al die regte opsies)
Dit is 'n blou Maandag.
Die lug is blou.
Die arme man slaap op die sypaadjie.
Die seun skop die bal
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die betekenis van "Dit is n blou Maandag"?
Die lug is blou.
Dinge loop skeef.
Almal dra blou klere op Maandag.
Die weer is lekker vandag.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die betekenis van "Klippe gooi na glashuise"?
Iemand het n klip gegooi.
Dinge loop skeef.
Doen iets wat jy nie aan jouself gedoen wil he nie.
Glashuise is breekbaar.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die betekenis van "Van die hand wys"?
Iemand het n klip gegooi. (someone threw a rock)
Dinge loop skeef. (things are going wrong)
Doen iets wat jy nie aan jouself gedoen wil he nie. (do something you don't want to do yourself)
Afwys / Weier (refuse)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?