Search Header Logo

Enkelvoudige en veelvoudige sinne.

Authored by Rebecca Walker

World Languages

6th Grade

Used 10+ times

Enkelvoudige en veelvoudige sinne.
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Die asblik is vol. Die kinders gooi hul papiere daarin. (want)

Die asblik is vol want die kinders gooi hul papiere daarin

Die asblik is vol, want die kinders gooi hul papiere daarin

Die asblik is, want vol die kinders gooi hul papiere daarin

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Vincent mors water. Hy gebruik ‘n tuinslang om die kar te was. (omdat)

Vincent mors water, omdat hy ‘n tuinslang gebruik om die kar te was.

Vincent mors water hy ‘n tuinslang gebruik omdat om die kar te was.

Vincent mors water omdat hy ‘n tuinslang gebruik om die kar te was.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Vincent se huis is slordig. Hy pak niks weg nie. (want)

Vincent se huis is slordig want hy pak niks weg nie.

Vincent se huis is slordig, want hy pak niks weg nie.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Ronny se huis is netjies. Hy ruim alles op. (omdat)

Ronny se huis is netjies omdat hy alles op ruim.

Ronny se huis is netjies, omdat hy alles op ruim.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Draai die kraan toe. Ons moet water spaar. (omdat)

Draai die kraan omdat toe ons water moet spaar.

Draai die kraan toe omdat ons water moet spaar.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Draai die kraan toe. Ons moet water spaar. (want)

Draai die kraan toe want, ons moet water spaar.

Draai die kraan toe, want ons moet water spaar.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?