
Toepassing van woordbetekenis
Authored by Elmarie Lubbe
World Languages
University
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Lees deur die onderstaande teks en kies dan die korrekte stelling:
“Ek het hom op die man af gevra wat hy bedoel met sy stelling.”
Die woord man het ‘n ajunkte toepassing in die sin.
Die woord man het ‘n konjunkte toepassing in die sin.
Die woord man het ‘n disjunkte toepassing in die sin.
Answer explanation
Let op dat die woord man in hierdie geval glad nie verband hou met die betekenis wat normaalweg daaraan geheg word nie. "Op die man af gevra" betken dat jy iemand direk gevra het.
In die meeste idiome word sommige van die woorde ajunk toegepas.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Lees deur die onderstaande teks en kies dan die korrekte stelling:
“Hulle is manne van staal.”
Die woord staal het ‘n disjunkte toepassing in die sin.
Die woord staal het ‘n konjunkte toepassing in die sin.
Die woord manne het ‘n ajunkte toepassing in die sin.
Answer explanation
Die woord staal word hier op 'n vergelykende of metaforiese wyse gebruik. Die woord staal verwys dus na iets waarop dit nie normaalweg van toepassing is nie. Een eienskap van die manne en staal word vergelyk, naamlik die "sterkheid" van die manne.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Lees deur die onderstaande teks en kies dan die korrekte stelling:
“Die mannetjie bobbejaan hou wag oor die res van die trop”.
Die woord bobbejaan word konjunk gebruik, aangesien dit hier te make het met die gewone gebruik van die woord se betekenis.
Die woord bobbejaan word disjunk gebruik, aangesien dit hier te make het met die gewone gebruik van die woord se betekenis.
Die woord bobbejaan word ajunk gebruik, aangesien dit hier te make het met die gewone gebruik van die woord se betekenis.
Answer explanation
Ons het hier te doen met die normale of gewone gebruik van 'n woord se betekenis.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Lees deur die onderstaande teks en kies dan die korrekte stelling:
“Die vlam van sy liefde het hoog gebrand”.
Die woord vlam het ‘n disjunkte toepassing in die sin.
Die woord vlam het ‘n konjunkte toepassing in die sin.
Die woord vlam het ‘n ajunkte toepassing in die sin.
Answer explanation
Lees weer 4.2.10.2 in jou handboek indien jy onseker is.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Lees deur die onderstaande teks en kies dan die korrekte stelling:
“Iemand het lang vingers in die klas. My potlode raak weg.
Die frase lang vingers het ‘n ajunkte toepassing in die sin.
Die frase lang vingers het ‘n konjunkte toepassing in die sin.
Die frase lang vingers het ‘n disjunkte toepassing in die sin.
Answer explanation
Lees weer 4.2.10.3 in jou handboek indien jy onseker is.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?