
WERWING
Authored by Vicky van Rensburg
Business
11th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Proses om werknemers met die regte kennis, vaardighede en vermoëns te vind om ‘n pos te vul staan bekend as die menslike hulpbronfunksie.
Waar
Vals
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
45 sec • 1 pt
Die pligte en verantwoordelikhede van 'n spesifieke werk word beskryf deur die (a)
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die term pos spesifikasie verwys na
(kies die korrekte antwoord)
Die pligte en verantwoordelikhede van 'n pos.
Die komponente van die posbeskrywing en posspesifisering wat betrekking het op werknemers binne 'n onderneming.
Die beste kandidaat vir die pos.
Die minimum aanvaarbare persoonlike eienskappe / vaardighede / kwalifikasies wat nodig is vir 'n pos.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
"Woord van mond" is 'n voorbeeld van 'n interne bron van werwing.
Waar
Vals
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Werwing is 'n eenmalige proses.
Waar
Vals
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?