
Ekonomie Gr.11 -Ekonomiese goedere en dienste
Authored by Charmaine Bezuidenhout
Education
11th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
25 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Goedere wat skadelik vir die samelewing is
Meriete geodere
Demeriete goedere
Kapitaalgoedere
Openbare goedere
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Goedere wat in oormaat beskikbaar is of glad nie beskikbaar is nie (bv. weermagdienste)
Kollektiewe goedere
Publieke goedere
Privaat goedere
Gemeenskapsgoedere
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Goedere wat vir 'n wyle gebruik kan word maar daarna vervang moet word.
Dienste
Duursame
Semi-duursame
Nie-duursame
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Goedere wat gebruik word om ander goedere mee te produseer
Ekonomiese goedere
Kapitaalgoedere
Intermediêre goedere
Finale goedere
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ekonomiese goedere is goedere wat ...
vrylik beskikbaar is.
goedere wat prys behaal
gawes vanuit die natuur
gebruikswaarde het.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die telekommunikasies word gereguleer deur ...
IDASA
ICASA
SABC
NAPTOSA
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Vaste kapitaal...
is die voorraad van alle goedere met 'n geldwaarde
verandering sy vorm in die produksieproses
'n metode om goedere en dienste te verhandel
nie-duursaam
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?