Afrikaanse Opstelle

Afrikaanse Opstelle

9th Grade

9 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Haben i nutid

Haben i nutid

6th - 9th Grade

11 Qs

Voornaamwoorde

Voornaamwoorde

9th - 12th Grade

7 Qs

Mein Stundenplan

Mein Stundenplan

5th - 9th Grade

14 Qs

AFR09L72 - Pre-les

AFR09L72 - Pre-les

9th Grade

6 Qs

Woordstrukture - Meervoude

Woordstrukture - Meervoude

8th - 9th Grade

10 Qs

Luister oefening Graad 9

Luister oefening Graad 9

9th Grade

5 Qs

Meewerkend Voorwerp

Meewerkend Voorwerp

KG - University

10 Qs

Verkleinings - Graad 9

Verkleinings - Graad 9

9th Grade

6 Qs

Afrikaanse Opstelle

Afrikaanse Opstelle

Assessment

Quiz

World Languages, Education

9th Grade

Hard

Created by

Woodridge Connect

Used 1+ times

FREE Resource

9 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter een van die volgende opsies is nie 'n voorbeeld van 'n tipe opstel nie?

Argumenterend

Voorskriftelik

Verhalend

Bespiegelend

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Beskrywende opstelle word gekenmerk deur...

Prentjies deur woorde te skets.

Prentjies deur sketse voor te stel.

Oortuigende taal te gebruik.

Rasionele en objektiewe taal.

3.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Kies al die elemente wat in argumenterende opstelle gevind kan word.

'n Standpunt word verdedig.

Probeer 'n leser van 'n standpunt oortuig.

Dit bevat 'n oorweging van 'n idee.

Fokus op punte vir of teen a stelling.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer jy 'n geballanseerde opstel wat beide kante van 'n argument stel wil skryf, sal jy 'n ______________ opstel skryf.

Argumenterende

Bespiegelende

Verklarende opstel

Beredenerende

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie tipe opstel handel oor persoonlike idees of oorwegings en perspektiewe

Bespiegelende opstel

Verklarende opstel

Argumenterende opsel

Beredenerende opstel

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die opsie wat die beste by 'n verklarende opstel pas.

'n Verklarende opstel maak staat op logiese argumente wat op feite gebasseer is.

'n Verklarende opstel probeer om die leser te oortuig van feite.

'n Verklarende opstel word gebruik om inligting logies weer te gee.

'n Verklarende opstel fokus op standpunte wat bewys is.

Answer explanation

'n Verklarende opstel se doel is nooit om iemand te oortuig nie. Dit gee slegs die feite en bied die leser die geleentheid om die inligting self te verwerk en mening daarvan te maak.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Vir watter tipe opstel is die volgende titel die beste gepas:


Geleende tyd...

Beskrywende opstel

Verhalende opstel

Beredenerende opstel

Argumenterende opstel

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Vir watter tipe opstel is die volgende titel die beste gepas:


Die beste beroep - Onderwys

Verhalende opstel

Verklarende opstel

Bespiegelende opstel

Argumenterende opstel

Answer explanation

Geen argument word in die titel voorgestel nie, dus is argumenterende opstel nie die beste opsie nie.

9.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Vir watter tipe opstel is die volgende titel die beste gepas:


Klimaatsverandering in nommers

Beredenerende opstel

Verklarende opstel

Argumenterende opstel

Bespiegelende opstel

Answer explanation

Die titel maak slegs 'n stelling wat aandui dat die skrywer slegs die feite wil deel. Dit probeer nie die leser oortuig van 'ns tandpunt nie. Dit is ook nie emosioneel gelaai nie.