
Taal Les 8: Pre-les vasvra
Authored by Woodridge Connect
Other
9th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
6 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die sin met die korrekte woordorde. Onthou om Sv1TOMPv2I te gebruik.
Hy skop die bal baie hard vandag in die tuin.
Hy skop vandag die bal baie hard in die tuin.
Hy skop die bal vandag baie hard in die tuin.
Hy skop die bal in die tuin baie hard vandag.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die sin met die korrekte woordorde. Onthou om Sv1TOMPv2I te gebruik.
Die seuns het sokker gespeel elke dag op die gras.
Die seuns het gespeel sokker op die gras elke dag.
Die seuns het elke dag sokker op die gras gespeel.
Die seuns het sokker op die gras elke dag gespeel.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Is die sin 'n enkelvoudige of saamgestelde sin? Hy kan nie sokker speel nie, want hy het sy been gebreek.
enkelvoudige sin
saamgestelde sin
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Is die sin 'n enkelvoudige of saamgestelde sin? Ek speel dikwels sokker saam met my vriende.
enkelvoudige sin
saamgestelde sin
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die sin met die korrekte woordorde. Onthou om Sv1TOMPv2I te gebruik.
Die nuwe onderwyser kom met die bus skool toe elke dag.
Die nuwe onderwyser kom skool toe met die bus elke dag.
Die nuwe onderwyser kom elke dag met die bus skool toe.
Die nuwe onderwyser kom elke dag skool toe met die bus.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Is die sin 'n enkelvoudige of saamgestelde sin? Die man is siek omdat hy in die reën geloop het.
enkelvoudige sin
saamgestelde sin
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?