Afrikaans - Graad 9 - Les 35: Pre-les vasvra

Afrikaans - Graad 9 - Les 35: Pre-les vasvra

9th Grade

6 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Literere kenmerke

Literere kenmerke

9th Grade

10 Qs

Zelfstandige naamwoorden

Zelfstandige naamwoorden

5th - 10th Grade

11 Qs

Fictie verhalen quiz

Fictie verhalen quiz

9th Grade

10 Qs

Farma Kennis

Farma Kennis

1st - 10th Grade

10 Qs

Les Futurs

Les Futurs

9th - 12th Grade

7 Qs

Toets op Tye (first 6 rules)

Toets op Tye (first 6 rules)

9th Grade

10 Qs

Open dag MUNDUS 1

Open dag MUNDUS 1

5th - 10th Grade

10 Qs

Dagboekinskrywing Pre-les

Dagboekinskrywing Pre-les

7th - 9th Grade

5 Qs

Afrikaans - Graad 9 - Les 35: Pre-les vasvra

Afrikaans - Graad 9 - Les 35: Pre-les vasvra

Assessment

Quiz

Other

9th Grade

Hard

Created by

Woodridge Connect

FREE Resource

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter sin het die korrekte woordorde?

Die seun het gespring oor die muur vinnig.

Die seun het gespring vinnig oor die muur.

Die seun het vinnig oor die muur gespring.

Die seun het oor die muur gespring vinnig.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter sin het die korrekte woordorde?

Hy sal vandag die boek by die huis lees om dit klaar te maak.

Hy sal die boek by die huis lees vandag om dit klaar te maak.

Hy die boek sal lees by die huis vandag om dit klaar te maak.

Hy sal lees die boek by die huis om dit klaar te maak vandag.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter sin het die korrekte woordorde?

Ons drink koffie in die kombuis saans.

Ons drink saans koffie in die kombuis.

Ons drink saans in die kombuis koffie.

Ons drink koffie saans in die kombuis.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter sin het die korrekte woordorde?

Suid-Afrikaners naweke kyk sport om te ontspan.

Suid-Afrikaners kyk sport om te ontspan naweke.

Suid-Afrikaners kyk sport naweke om te ontspan.

Suid-Afrikaners kyk naweke sport om te ontspan.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter sin het die korrekte woordorde?

Ek het 'n verkleurmannetjie in die tuin gevind gister.

Ek het gister 'n verkleurmannetjie in die tuin gevind.

Ek het gister in die tuin 'n verkleurmannetjie gevind.

Ek het gister gevind 'n verkleurmannetjie in die tuin.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter sin het die korrekte woordorde?

Ons sal gedurende die vakansie by my ouma gaan kuier.

Ons sal by my ouma gaan kuier gedurende die vakansie.

Ons sal gedurende die vakansie gaan kuier by my ouma.

Ons sal gaan kuier by my ouma gedurende die vakansie.