
Skryf 'n Onderhoud
Authored by Woodridge Connect
World Languages
8th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die direkte rede?
Wanneer jy direk aanhaal wat iemand sê.
Wanneer jy raporteer wat iemand gesê het.
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
2 mins • 1 pt
Skryf die sin in die direkte rede:
Luke sê dat hy vir koue kos gril.
(a)
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die indirekte rede?
My eie woorde.
As iemand my eie woorde oorvertel.
4.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
2 mins • 1 pt
Skryf die volgende sin oor in die direkte rede:
John sê dat vandag Saterdag is.
(a)
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is 'n dialoog?
'n Verbale uitruil van inligting tussen twee of meer mense
'n Gesprek
'n Gesprek wat in 'n drama of verhaal gerapporteer word.
Al die opsies
6.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
30 sec • 1 pt
Gebruik ons aanhalingstekens ( " ) in 'n dialoog of onderhoud?
Antwoord Ja of Nee
(a)
7.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Voltooi die volgende sin deur die leestekens in te vul:
Die seun is honger maar die kos is koud
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?