
Afrikaans - Graad 8 - Les 73: Pre-les vasvra
Authored by Woodridge Connect
Other
8th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
6 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is 'n strofe in 'n gedig?
'n Strofe is die hele gedig.
‘n Strofe bestaan uit ‘n aantal versreëls wat ‘n eenheid vorm.
'n Strofe is dieselfde as 'n versreël.
2.
MATCH QUESTION
1 min • 5 pts
Kyk na die gedig in die prent. Pas die korrekte woorde by mekaar.
Rekenaarspeletjie
Hoeveel versreëls?
Jo van Rooyen
titel
1
digter
16
Hoeveel strofes?
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is alliterasie?
Dit is wanneer die laaste woord van elke versreël rym.
Dit is die herhaling van dieselfde vokaal in ‘n versreël.
Dit is die herhaling van dieselfde konsonant(e) in ‘n versreël.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is onomatopee (klanknabootsing)?
Dit is die vraag waarop daar nie ‘n antwoord verwag word nie.
Dit is die herhaling van spesifieke klanke soos vokale of konsonante.
Dit is 'n stylfiguur waar een of meer woorde gebruik word om 'n klank na te maak.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is assonansie?
Dit is dieselfde as die rymskema.
Dit is die herhaling van dieselfde konsonante in 'n versreël.
Dit is die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.
6.
MATCH QUESTION
1 min • 5 pts
Pas die volgende rympatrone by die korrekte rymskemas.
aabb
gebroke rym
abac
omarmde rym
abba
paarrym
abab
kruisrym
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?