
Plaas diere
Authored by annelize palmer
Education
3rd Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar kry ’n mens plaasdiere?
In die wild.
In die see.
Op die plaas.
In ons huise.
Answer explanation
Plaas diere is diere wat op die plaas woon.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kan al die plaasdiere geëet word?
Ja
Ek weet nie.
Nee
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoe kan ons plaasdiere identifiseer?
Hulle woon op die plaas.
Al die plaasdiere kan geëet word.
Hulle is almal mak.
Sekere van die diere is mak en kan aangevat word.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat gee plaasdiere aan ons as mens?
Niks.
Kos en klere.
Klere
Kos
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Dink jy perde is mak?
Ja, mens kan hulle ry.
Nee, hulle is groot en gevaarlik.
Ek weet nie.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?