
Afrikaans FAL Gr6: Ontkennende Vorm
Authored by Marici Greffrath
Other
6th Grade
Used 26+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Ek is moeg'?
Ek is nie moeg nie
Ek is moeg nie
Ek is nie moeg nie nie
Ek is nie moeg
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Sy eet die koek'?
Sy eet die koek nie eet
Sy eet die koek nie
Sy eet die koek nie drink
Sy eet nie die koek nie
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Ons speel rugby'?
Ons speel wel rugby
Ons speel nie voetbal
Ons speel nie rugby nie
Ons speel rugby nie
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Jy kan dit doen'?
Jy kan dit later doen
Jy kan dit maklik doen
Jy kan dit wel doen
Jy kan dit nie doen nie.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Hulle gaan skool toe'?
Hulle gaan skool nie gaan
Hulle gaan skool nie toe
Hulle gaan nie skool toe nie
Hulle gaan skool nie
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Ek het die boek gelees'?
Ek het nie die boek gelees nie
Ek het die boek nie gelees
Ek het nie gelees die boek nie
Ek het die boek nie gelees nie
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die ontkennende vorm van 'Sy het die bal gevang'?
Sy het die bal nie gevang nie
Sy het nie die bal gevang
Sy het die bal nie gevang
Sy het nie die bal gevang nie
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?