
Fiela se Kind Quiz
Authored by Corne De Souza
Other
12th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat het Elias verloor toe hy amper deur die olifante getrap is?
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie wil die magistraat Vrydag in die hof sien?
Die boswagter, Nina, Fiela, Benjamin
Die olifante, Die uil, Die sensusmanne, Die magistraat
Lukas/Benjamin, Barta en Elias
Elias, Nina, Benjamin, Fiela
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die bygeloof van die uil op die dak?
Dit is 'n voorteken van vrede
Dit bring goeie nuus
Dit bring slegte nuus
Dit is 'n teken van rykdom
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat sê die sensusmanne aan Fiela oor Benjamin se besoek aan die magistraat?
Hy moet vir die magistraat 'weledele heer' noem
Hy moet vir die magistraat 'meneer' noem
Hy moet oor die berg loop na Knysna
Dit sal te lank neem vir haar om hom te vat
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat gee Fiela aan Benjamin vir sy besoek aan die magistraat?
Vyf sjielings, 'n koevert, 'n pen, 'n boek
Vyf sjielings, 'n trommel, 'n koevert, 'n pen
Vyf sjielings, 'n trommel, 'n nuwe hemp, sy slaaphemp
Vyf sjielings, 'n trommel, 'n pen, 'n boek
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie is die oudste kind in die Komoetie gesin?
Emma
Dawid
Tollie
Kittie
7.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Hierdie persoon koop direk velle en karwatse by die Komoeties.
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?