Search Header Logo

Quiz oor die Hollanders en die Britte

Authored by Shaheema Bucks

World Languages

7th Grade

Used 1+ times

Quiz oor die Hollanders en die Britte
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

15 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voordat die Hollanders na die Kaap gekom het die Kaap..?

Hulle het grense getrek.

Hulle het die Franse gehelp.

Hulle het die Britte ontmoet.

nie grense gehad nie.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waarheen het die Hollanders getrek?

Suidwaarts

Ooswaarts en noordwaarts

Ooswaarts en suidwaarts

Weswaarts

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Met wie het die Hollanders kontak gemaak?

Die inheemse mense

Die Duitsers

Die Franse

Die Britte

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

In watter jaar het die Britte die Kaap van die Hollanders afgeneem?

1800

1806

1810

1795

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waarom was die Kaap belangrik vir die Britte?

Dit was 'n toeristebestemming.

Dit was 'n militêre basis.

Dit was 'n rusplek tussen handelsroetes wat 'n winsgewende plek is.

Dit was 'n plek vir boerdery.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die Britte se plan met die Kaap?

Om die Franse te verban.

Om die Hollanders te help.

Om hulle ryk oor die hele wêreld uit te brei.

Om die Kaap te verlaat.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat het die Hollanders in die Kaap gedoen?

Hulle het die Britte verwelkom.

Hulle het die Franse verdryf.

Hulle het grond gesoek om te boer.

Hulle het gevegte gevoer.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?