Search Header Logo

8A_T1L12_Tuisnetwerke, IKT & Gebruike van IKT

Authored by Rianah Henderson

Other

8th Grade

Used 4+ times

8A_T1L12_Tuisnetwerke, IKT & Gebruike van IKT
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Wat is 'n tuisnetwerk?

'n Rekenaar wat nie aan 'n ander rekenaar gekoppel is nie.

Twee of meer rekenaars of toestelle wat verbind word deur kabels of Wi-Fi.

Baie rekenaars en toestelle in een plek.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter van die volgende is van toepassing op 'n tuisnetwerk?

A. Gebruik dieselfde kommunikasiemetode.

  • B. Koppel aan 'n router.

  • C. Toegang tot die internet met behulp van 'n modem.

A, B & C

A & B

B & C

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Wat is die funksie van 'n modem?

Dit verander seine van jou verskaffer in iets wat jou toestelle kan verstaan.

Dit help jou toestelle om direk met mekaar te praat.

Dit verbind toestelle met Bluetooth.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Waarvoor staan IKT?

Individuele Kommunikasie Tegnologie

Inligting Kodering Tegnologie

Inligting Kommunikasie Tegnologie

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter een van die volgende is NIE 'n voorbeeld van 'n stroomdiens nie?

Snapchat

Hulu

YouTube

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter van die volgende is een van die hoofredes waarom boere IKTs gebruik?

A. Sosiale netwerke

B. Digitale publisering

C. Weervoorspelling

A

B

C

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Wat is IKT?

Rekenaars wat ons gebruik vir vermaak.

Al die tegnologie wat ons gebruik om inligting te deel.

Rekenaars of toestelle wat gebruik word vir sosiale media.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?