Search Header Logo

Brondokumente

Authored by Jackie Walt

Financial Education

10th Grade

Used 7+ times

Brondokumente
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die dokument word gebruik om geld in die bankrekening van die besigheid te deponeer.

Kwitansie

Kasregisterrol

Bankdepositostrokie

Faktuur

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie dokumente word gebruik om gelde wat van klante ontvang is vir kontantverkope van voorraad aan hulle, aan te teken.

Kwitansie

Kasregisterrol

Faktuur

Kleinkasbewys

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie dokumente word uitgereik vir kredietverkope van goedere aan klante.

Joernaalbewewys

Kwitansie

Kasregisterrol

Oorspronklike faktuur

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie is dokumente wat as bewys dien wanneer verskaffers betaal word vir bedrae verskuldig aan hulle, deur geld uit die Besigheid se bankrekening deur middel van internetbankdienste oor te betaal.

Elektroniese fonds oorplasing (EFO)

Faktuur

Kleinkasbewys

Joernaalbewys

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie dokumente word van krediteure ontvang vir goedere wat die besigheid op krediet gekoop het.

Kredietnota

Debietnota

Faktuur

Kwitansie

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie dokumente word gebruik om 'n verskeidenheid transaksies in die Algemene Joernaal aan te teken, bv. vir die afskryf van oninbare skulde.

Kleinkasbewyse

Kasregisterrolle

Kwitansies

Joernaalbewyse

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie dokumente word gebruik wanneer goedere aan krediteure teruggestuur word.

Kredietnota

Debietnota

Faktuur

Bankstaat

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?

Similar Resources on Wayground