
Costing:
Authored by Annemarie Giliomee Van Der Walt
Education
10th Grade
Used 5+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
2 mins • 1 pt
Waarom word Voedselkoste gedoen?
Vir die lekkerte
Om die koste van die bestandele gebruik te bepaal
Vir voorraadopname
Om die verkoopkoste te bepaal
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Waarom benodig on ‘n pryslys vir bestandele?
Om die prys te bepaal van die produkte gebruik
Om vastestel wat ons gaan aankoop
Om die verkoopprys te bepaal
Om die prys te bepaal van die produkte gekoop
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
2 mins • 1 pt
Prys = Hoeveelheid gebruik x aankoopprys ÷ _____
1 (Een)
Aankoopeeinheid
100 (Eenhonderd)
Gram/ml
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
2 mins • 1 pt
As jy jy voedselkoste bereken, kan jy nie massa en volume eenheid saam bereken nie.
Waar
Onwaar
5.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
2 mins • 1 pt
Watter resep formaat gebruik ons
(a)
6.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
2 mins • 1 pt
Voedselkoste: Vir die volgende vrae het jy die voltooide Voedselkoste pre.sheet van die Chiffon Koek nodig:
Vraag: Koste van eiers in die resep. Onthou die rand waarde R.
(a)
7.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
2 mins • 1 pt
Koste van Suiker:
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?