
Computer Systems and Networks Quiz
Authored by Nelmari van Tonder
Computers
11th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
32 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die hoofrede vir foute in rekenaarsisteme?
Sagteware nie korrek installeer.
Gebruikerfout
Defekte hardeware
Foute in rekenaarsisteme
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n gevolg van foute in rekenaarstelsels?
Misleidende inligting
Verbeterde sekuriteit
Korrek inligting
Verhoogde produktiwiteit
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van sosiale manipulasie?
‘n Bankstaat
‘n e-pos wat werk aanbied in ruil vir betaling van ontvanger.
‘n Sagteware-opdatering kennisgewing
‘n Werk aansoekvorm
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat moet jy doen as 'n aanbod te goed lyk om waar te wees?
Aanvaar die aanbod
Reageer dadelik op wat gevra word
Doen navorsing daaroor
Vertrou dit heeltemal
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die primêre doel van databeskerming?
Om ongemagtigde toegang te voorkom
Om vrylik toegang te verskaf
Om datastoor te verhoog
Om sagtewarefunksies te verbeter
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n algemene vorm van malware?
FIrewall
Switch
Antivirus
Ransomware
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarvoor staan LAN?
Lokale Area Netwerk
Wye Area Netwerk
Lang Area Netwerk
Beperkte Area Netwerk
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?